Zimbabwe Droogte Dalk die Einde van Kariba Krag

ZIMBABWE – Die droogte in Zimbabwe sal dalk binnekort sy hidroëlektriese kragstasie by die Kariba-dam tot stilstand dwing. Kragtariewe in die noordelike buurland sal dan moet styg omdat krag ingevoer sal word, volgens die staatsbeheerde Zimbabwe Elektrisiteit oorsending en verdeling maatskappy (ZETDC). Die hele Suider-Afrika word deur die droogte geraak wat deur die El Niño-weerpatroon veroorsaak word. Kariba wek nagenoeg…


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Namecheap