Zim Weier Kommentaar op President se Gesondheid

HARARE – George Charamba, Zimbabwe se woordvoerder weier om kommentaar te lewer op Woensdag se gerugte dat die 91-jarige Robert Mugabe inmekaar gesak het weens ‘n hartaanval. Sy reaksie op die jongste spekulasie oor Mugabe is dat dit was “onnodig”.  Die aanlyn nuus webwerf, Zim Eye, het Dinsdag in ‘n berig  gepubliseer dat Mugabe ineengestort het weens ‘n hartaanval terwyl…


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!