Welkom Aanval, Bejaarde met Mes Gesteek

WELKOM – Thomas Gardiner (76) van Welkom in die Oranje Vrystaat is meer as 30 keer aan sy bolyf gesteek. Sy nek en gesig is ook vol steekwonde en sy hele lyf is potblou en gekneus. Volgens Thomas het hy Sondagaand, 13 Desember by sy huis in George¬≠straat, Doorn, na sokker op televisie gekyk. Met rustyd teen 18:45 het hy…


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Namecheap