Waterval Plaasaanval, Bejaarde Vrou Aangerand, Aanvaller Geskiet

Plaashek

Op die Plaas (Algemene Foto)

WATERVAL – ‘n Bejaarde egpaar op die Koster Molvale pad naby Waterval, in die Wes Transvaal is Sondagaand omstreeks 18H00 in hul plaashuis aangeval.

Die vrou is blykbaar deur een van die aanvallers aangerand. Die man kon daarin slaag om een van die aanvallers dood te skiet. Die vrou is na die naaste hospitaal geneem vir medies behandeling. Meer inligitng sal volg sodra dit beskikbaar is.

Boerevolk Informasie