Watergehalte, Waterskaarste en waterveiligheid, Nederland Kom Help

SAKE – Nederland stuur oor drie weke sy voorste kundige om Suid-Afrika met die bestuur van water by te staan. Henk Ovink, spesiale gesant vir internasionale watersake, het vroeër vir pres. Barack Obama gewerk en was lid van die span wat moes help nadat die orkaan Sandy in Oktober 2012 skade van $65 miljard in 24 Amerikaanse deelstate aangerig het. Ovink…


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Boerevolk Erfenisbewaring