Water van Bo Help in Stryd Teen Woedende Vlamme

ST. FRANCISBAAI – Die brand, wat sedert Saterdag in St. Francisbaai, Oos-Kaap woed is met ligte reënbuie Maandagoggend onder beheer gebring. ’n Digte rookwolk en mistige toestande het sigbaarheid oor ’n groot deel van die vakansiedorp belemmer waar brandbestryders onverpoos gewerk het om die vlamme te blus. Die brand het Saterdag glo ontstaan nadat ’n seinfakkel afgevuur is. die ergste…


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Namecheap