VIDEO: Wrakstuk is van MH370, Bevestig Franse Aanklaers

FRANKRYK – Die aanklaerskantoor in Frankryk het bevestig dat ’n deel van ’n vliegtuig se vlerk wat in Julie op die Reunion-eiland gevind is, inderdaad ’n wrakstuk van die vermiste vlug MH370 van Malaysia Airlines is. Najib Razak, Maleisiese premier, het op 5 Augustus op ’n mediakonferensie reeds beweer die stuk vlerk was ’n wrakstuk van die vermiste Boeing. Dit…


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!