VIDEO: Verkeersman op Snelweg geskiet

KAAPSTAD – Beeldmateriaal wys hoe Nizaam Alexander (35), ‘n verkeersbeampte van Kaapstad in die Wes-Kaap op die N2 geskiet word toe hy ’n motor vir ’n verkeersoortreding kort voor die Borcherds Quarry-afrit voorgekeer het. Die Wes-Kaapse Veilig Tuis-veldtog het die beeldmateriaal Dinsdag op Youtube gelaai. Dit wys hoe Nizaam Alexander (35) met twee insittendes van ’n Mercedes-Benz praat toe die…


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Virtuele Bier