VIDEO: Simonsberg Wegholbrand Woed Steeds Buite Beheer

SIMONSBERG – Teen Woensdagmiddag laat was die brand wat sedert Dinsdagoggend in die gebied tussen Stellenbosch en Franschhoek in die Wes-Kaap woed steeds buite beheer. Talle wynlandgoedere en plase in die gebied, waaronder bekendes soos Rustenberg Wines, Delheim, Zorgvliet, Thelema, Uitkyk, Wiesenhof, Summercourt en Limoenkloof, het brandskade in hul wingerde en veld opgedoen. Meer as 2600 ha is deur die brand…


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!