VIDEO: Russiese Tuig Neergeskiet, Die Laaste Ding nou Nodig

RUSLAND – Die neerskiet van ’n Russiese vegvliegtuig deur Turkye is inderdaad die laaste ding wat nou nodig is na die onlangse terreuraanvalle in Parys, Frankryk.

Dit is die mening van Saj- jan Gohel van die Asia­­-­Pacific Foundation, ’n veiligheids en intelligensiedinkskrum in Londen. Volgens hom is daar hoop dat Rusland ’n alliansie met Frankryk en die VSA sal vorm teen Islamitiese Staat (IS). Egter gaan die gebeure onnodige spanning veroorsaak wat werklik vermy kon gewees het in die kritieke tyd.


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Boerevolk Informasie