VIDEO: Bejaarde Vrou Beroof

MORNINGSIDE – Beeldmateriaal wys hoe boewe toegang tot ‘n 76-jarige bejaarde vrou se huis verkry het in  Morningside, Natal. Die voorval het op Woensdag, 27 Januarie omstreeks 11:00 plaasgevind. Die boewe het weggekom met juwele, ‘n platskerm TV en ‘n Samsung Galaxy tablet. Hierdie video is op YouTube geplaas deur Intelligensie Bureau (Edms) Bpk.  …


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Namecheap