Tweede Wêreldoorlog in Europa op 8 Mei 1945 tot ’n End Gekom

LEEUWBERG – Die “Oorlogwolke” het van Saterdag vroeg al donker saamgepak oor Leeuwberg, die geskiedkundige plaas van advokaat Colin Steyn en sy vrou, Jackie, naby Bloemfontein, Vrystaat toe die Val van Berlyn van 2 Mei 1945 herdenk is. Oorwinnings in Europa-dae, wat veldslae in die Tweede Wêreldoorlog herdenk, word sedert 2006 al so deur die Suider-Afrikaanse Wapen-en-ammunisieversamelaarsvereniging se Vrystaat-tak ten…


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Boerevolk Erfenisbewaring