Twee Vas oor Geverfde Standbeeld

PORT ELIZABETH – Twee verdagtes sal binnekort in verband met die tweede voorval van vandalisme op Uitenhage se soldatestandbeeld in die hof verskyn. Die standbeeld op Markplein in die Oos-Kaap is vermoedelik Maandag in die vroeë oggendure met wit verf ontsier. Die name “Lebo” en “Vuvu” is ook met wit verf op die standbeeld se voetstuk geverf. Die polisie het…


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Namecheap