Teen-Korrupsie-Eenheid vir Wes-Transvaal

MAFIKENG, WES-TRANSVAAL – ‘n Forensiese en bedrog-ondersoek-eenheid gaan deur die kantoor van die premier van Wes-Transvaal – Supra Mahumapelo – gestig word om korrupsie in die provinsie aan bande te lê. ‘n Beroep is op die uitvoerende raad gedoen om ‘n voorbeeld te stel deur etiese gedrag te openbaar. Hy het die gemeenskap gevra om die regering by te staan…


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Namecheap

Omtrent die skrywer

David Boerseun

Selfwerksaam, en 'n onbeskaamde Christen, onbeskaamd Boer en onbeskaamd Afrikaans.
Webtuiste: DavMar Tegniese Dienste.