SLEUTELWOORD ARGIEWE: Zimbabwe


Robert Mugabe Perdfris na Sy Vakansie

ZIMBABWE – President Robert Mugabe van Zimbabwe, het Vrydag perdfris en gesond in Harare aangekom ondanks gerugte dat hy na ’n hartaanval oorlede is. Mugabe het die lughawegebou op ’n rooi tapyt ingestap. ‘n Jaar gelede het hy op die einste tapyt gegly en ’n internetstorm veroorsaak. Dumisani Muleya, ’n joernalis van Zimbabwe, het getwiet: “Mugabe is terug ná ’n…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Zim Weier Kommentaar op President se Gesondheid

HARARE – George Charamba, Zimbabwe se woordvoerder weier om kommentaar te lewer op Woensdag se gerugte dat die 91-jarige Robert Mugabe inmekaar gesak het weens ‘n hartaanval. Sy reaksie op die jongste spekulasie oor Mugabe is dat dit was “onnodig”.  Die aanlyn nuus webwerf, Zim Eye, het Dinsdag in ‘n berig  gepubliseer dat Mugabe ineengestort het weens ‘n hartaanval terwyl…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!
Kragnetwerk

Zimbabwe Droogte Dalk die Einde van Kariba Krag

ZIMBABWE – Die droogte in Zimbabwe sal dalk binnekort sy hidroëlektriese kragstasie by die Kariba-dam tot stilstand dwing. Kragtariewe in die noordelike buurland sal dan moet styg omdat krag ingevoer sal word, volgens die staatsbeheerde Zimbabwe Elektrisiteit oorsending en verdeling maatskappy (ZETDC). Die hele Suider-Afrika word deur die droogte geraak wat deur die El Niño-weerpatroon veroorsaak word. Kariba wek nagenoeg…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

SA Buurlande word ook Geraak deur Droogte Krisis

ZIMBABWE – Aan die Noorde kant van Noord-Transvaal slaan die droogte Boere hard wat reeds vroeër vanjaar weens die stram ekonomie gely het, wat tot ’n tekort aan grondstowwe gelei het. Volgens Francois Briers, ’n verteenwoordiger van Zimbabwe se voerkraalbedryf, gaan groot dele onder erge droogtetoestande gebuk. Zimbabwe se Laeveld en Matabeleland het die afgelope twee weke kol-kol neerslae van tussen…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!
Beeste

SA Boere Boos oor Zim se Beeste in SA Wei

ZIMBABWE – Boere en landbou-organisasies is bekommerd oor vee wat uit buurlande die landsgrense oorsteek om in Suid-Afrika te kom wei, veral in die lig van bek-en-klouseer wat die afgelope maande in Zimbabwe en nou ook in Namibië en Mosambiek uitgebreek het. Agri Noord-Transvaal is glo besig om ‘n vergadering vir November te reël waarheen nasionale verteenwoordigers van die departement…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Tragedie Dreig as Kariba sou Breek

ZIMBABWE – Die moontlikheid dat die Karibameer se wal kan meegee, word by die dag groter, maar steeds sloer die restourasieprojek wat veronderstel was om reeds in Mei vanjaar te begin. Die R3,3 miljard wat daarvoor benodig word is gereed in die bankrekening van die Zambezirivier-owerheid (ZRO) terwyl die tenders vir die werk nog nie eens toegeken is nie. Die Zimbabwiese…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Zimbabwe Vervolg Tandarts Glo nie oor Cecil

ZIMBABWE – Oppah Muchinguri-Kashiri, die land se minister van omgewingsake, het Maandag aangekondig dat Walter Palmer geen oortreding begaan het nie aangesien hy die nodige toestemming vir die jagtog gehad het. Palmer (55), ’n grootwildjagter van Minnesota, het in Julie wêreldwyd ontsteltenis veroorsaak toe hy die swartmaanhaarleeu Cecil, ’n toeriste-attraksie, buite die Hwange-reservaat geskiet het. Oppah het egter bevind dat…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Drie SA Jagters Vas in Zimbabwe oor Beweerde Smokkel

ZIMBABWE – Drie Suid-Afrikaners word in die Beitbrug-polisieselle in die suide van Zimbabwe aangehou nadat hulle Saterdag vasgetrek is toe hulle glo 29 swartwitpense na Suid-Afrika probeer smokkel het. Volgens Fobbs Sithole, senior staats­aanklaer by die Beitbrug-magistraatskantoor, word Edwin Hewitt (49), Hendricks Johannnes Blignaut (41) en John Herbert Pretorius (49) na bewering daarvan aangekla dat hulle die swartwitpense oor die…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!



Boerevolk Erfenisbewaring