SLEUTELWOORD ARGIEWE: Wrakstuk


VIDEO: Wrakstuk is van MH370, Bevestig Franse Aanklaers

FRANKRYK – Die aanklaerskantoor in Frankryk het bevestig dat ’n deel van ’n vliegtuig se vlerk wat in Julie op die Reunion-eiland gevind is, inderdaad ’n wrakstuk van die vermiste vlug MH370 van Malaysia Airlines is. Najib Razak, Maleisiese premier, het op 5 Augustus op ’n mediakonferensie reeds beweer die stuk vlerk was ’n wrakstuk van die vermiste Boeing. Dit…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Vlerkwrakstuk Bevestig as die Vermiste Vlug MH370

AMERIKA – ʼn Vlerkwrakstuk wat op die Reunion-eiland in die Indiese Oseaan uitgespoel het, is as dié van ʼn Boeing 777 geïdentifiseer. Volgens ʼn Amerikaanse beampte het lugvaartveiligheidsondersoekers die wrakstuk geïdentifiseer. Vlug MH370, wat op 8 Maart 2014 met 239 mense aan boord verdwyn het, is sover bekend die enigste Boeing 777 wat vermis word. Dit is egter die eerste…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!



Virtuele Bier