SLEUTELWOORD ARGIEWE: Whisky Oliebol Poeding


RESEP: Whisky Oliebol Poeding

RESEP – Jy sal nie aangeklam raak van die whisky nie, want die alkohol kook uit terwyl dit bak, maar die geur versprei en maak die broodpoeding ’n wenner. Genoeg vir 6 mense, Bereiding 10 minute, Gaarmaak 45 minunte. 60 ml (¼ k) botter, gesmelt 125 ml (½ k) bruinsuiker 30 ml (2 e) fyn kaneel ’n kippie neutmuskaat 4…




Namecheap