SLEUTELWOORD ARGIEWE: Wes-Kaap


UK Student Aangehou en Beroof

KAAPSTAD – Sebastian Scheidereiter (22), ’n mediese student van Ikeys is Maandagmiddag omstreeks 12:30 in Falmouthweg in Observatory, naby die Universiteit van Kaapstad (UK) deur twee boewe met ’n vuurwapen aangehou en beroof. Sebastian se hangertjie wat sy oorlede ouma aan hom gegee het is glo van sy nek af geruk. Hy was op pad na sy motor na klas,…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Panga Aanval, Man se Hand Weer Geheg

AANVAL, CLAREMONT – Zander Vermeulen is Vrydagoggend, 22 Januarie omstreeks 03:00 met ’n panga teen die kop en arm gekap in Claremont, Wes-Kaap. Volgens inligting wat ontvang is het Zander blykbaar op die hoek van Bowwood en Foylestraat gestap toe ’n voertuig met ongeïdentifiseerde aanvallers langs hom gestop het. Die aanvallers wou glo aanwysings na die naaste kitsbank hê. Zander…

Vliegtuig Instrukteur Voer Noodlanding uit op Plaasland

MOSSELBAAI – Die instrukteur,  Barry Xiong van ‘n ligte vastevlerk vliegtuig van die vliegskool AIFA op George, Wes-Kaap het op Woensdagmiddag omstreeks 18:45 ‘n noodlanding sowat 500 meter van die Vleesbaai-pad in ‘n plaasland gemaak. Beide die instrukteur en sy student het ongedeerd daarvan afgekom, en die vliegtuig het op die oog af geringe skade opgedoen. Die vliegtuig was blykbaar…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Besoedelde Water in See Gestort Skep Ernstige Probleme

MOSSELBAAI – ‘n Inspeksie deur die munisipaliteit in die Wes-Kaap het getoon dat die storting van besoedelde water vanuit Beachweg tot in die see, wel ‘n probleem is. Dit volg nadat klagtes van kampeerders in die Punt-woonwapark ontvang is van onwelriekende rioolwater wat uit die stormwaterstelsel in die see stort. Dié omstandighede het dit vir veral hengelaars en vakansiegangers onaangenaam…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Huisbraak in Hartenbos Heuwels, Vrou Ongedeerd

MOSSELBAAI – ‘n Vrou in haar veertigerjare van Hartenbos Heuwels in die Wes-Kaap, wat alleen woon, is ongedeerd na ‘n huisbraak Saterdagpggend, 23 Januarie omstreeks 03:50 in Besembos-singel. Volgens inligting verskaf deur die SAPD, het die vrou wakkergeskrik toe ‘n inbreker langs haar bed in die hoofslaapkamer staan. Hy het egter toe gemaak dat hy wegkom, deur ‘n oop venster…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Drie Buiktifus Gevalle in Kaap Aangemeld

KAAPSTAD – Drie gevalle van buiktifus is blyknaar in die Wes-Kaap aangemeld, twee van die pasiënte is meisies van nege en 10 jaar oud in Kaapstad, die derde pasiënt is ’n 52-jarige man van die Kaapse wynlande. In sommige van die gevalle het die mense onlangs na geaffekteerde gebiede soos Zimbabwe gereis. In Sentraal-Transvaal is ’n 27-jarige Malawiese vrou op…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Wilderness Panga Aanval, Paartjie Boender Aanvallers

AANVAL, GEORGE – Die plaaslike polisie in George, Wes-Kaap is in dringende samesprekings met ander rolspelers oor die veiligheid op die staproete langs die ou treinspoor tussen Wildernis en Victoria Bay na nog ‘n aanval naby Leentjiesklip verlede week. Aanvalle en rooftogte op die staproete het ernstig begin toeneem. Die polisie vermoed dat verskillende groepe aktief is by die gevalle, verskeie…

Stellenbosch Bylmoord Een Jaar Later

STELLENBOSCH – ’n Jaar na die Stellenbosch bylmoorde is daar steeds geen verdagte of ’n motief nie. Die ondersoekdossier is huidiglik by die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG). Op 27 Januarie 2015 is die Van Breda-gesin, wat kort tevore uit Australië na Suid-Afrika teruggekeer het, in hul spoghuis op die luukse De Zalze- landgoed buite Stellenbosch in die Wes-Kaap, met ’n byl…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!