SLEUTELWOORD ARGIEWE: Welkom


Man Verkool na Grusame Botsing teen Vragmotor

WELKOM – Die bestuurder van ’n Mercedes-Benz is onherkenbaar verkool in ’n grusame botsing teen ’n vragmotor op die R34 tussen Welkom en Kroonstad in die Oranje Vrystaat. Volgens konstabel Peter Kareli, provinsiale polisiewoordvoerder, het die voertuig blykbaar so erg gebrand dat die polisie die motor se enjinnommer sal moet gebruik om hopelik die identiteit van die oorledene vas te…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Welkom Aanval, Bejaarde met Mes Gesteek

WELKOM – Thomas Gardiner (76) van Welkom in die Oranje Vrystaat is meer as 30 keer aan sy bolyf gesteek. Sy nek en gesig is ook vol steekwonde en sy hele lyf is potblou en gekneus. Volgens Thomas het hy Sondagaand, 13 Desember by sy huis in George­straat, Doorn, na sokker op televisie gekyk. Met rustyd teen 18:45 het hy…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!
weegskaal

Tuinwerker Aangekla vir Moord, Hond Weens Trauma Uitgesit

WELKOM – ’n Tuinwerker van die vermoorde Johan Vos (73) van Riebeeckstad in die Vrystaat is deur die polisie as verdagte in die ondersoek na sy moord in hegtenis geneem. Volgens kaptein Stephen Thakeng, polisiewoordvoerder, is die tuinwerker, Seun Ruben Mwyaya (39), deur adjudant offisier Elliot Khutsoane van die Welkom-speurtak in hegtenis geneem. Mwyaya het reeds Dinsdag op ’n aanklag…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Waterbesoedeling, Riool Verwoes Welkom Omgewing

WELKOM – Ondanks ’n voortslepende hofsaak teen die Matjhabeng-munisipaliteit wend dié munisipaliteit na alle aanduidings steeds geen poging aan om sy rioleringswerke in stand te hou nie. Die gevolg is dat onverwerkte riool oral rondom Welkom, Vrystaat in verskillende panne en van daar in die Sandrivier en die Bloemhofdam vloei. Johan Terblanche het ses jaar gelede die Matjhabeng-munisipaliteit en sewe…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Metaangas Ontploffing, Meer as Vyfhonderd Eise is Aangemeld

WELKOM – Meer as 500 eise is aangemeld by die Harmony myn van Welkom deur inwoners in die Vrystaat wie se huise in die geweldige ontploffing beskadig is. Van dié eise is ongeveer 400 reeds nagegaan. Tientalle kontrakteurs en werkers van die Harmony Gold-myn het blykbaar Maandagoggend die huise naaste aan die oop stuk veld aangrensend tot die mynskag begin…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Welkom Geruk Deur ‘n Geweldige Ontploffing

WELKOM – Ongeveer 200 huise is na raming beskadig in ‘n ontploffing in Welkom van die Vrystaat wat waarskynlik te wyte was aan metaangas. Die maatskappy Harmony Gold se Marian van der Walt het blykbaar gesê dat die ontploffing het Saterdag plaasgevind by die Brand Een-ventilasieskag. Hy is nie ‘n kenner op hierdie gebied nie, maar het gesê volgens sy…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!
Eskom, Beurtkrag, Sake

Lasbrief Uitgereik vir Vrystaat Munisipaliteit

WELKOM – Die Munisipaliteit van Welkom se lopende bankrekening is bevries nadat ‘n lasbrief van die Vrystaatse hooggeregshof aan hulle uitgereik is vir skuld van R6,5 miljoen. Die rekening is by ABSA waarin sy inkomste uit water- en elektrisiteitsverkope en belastings asook sy bedryfsuitgawes en salarisse betaal word. Welkom, Riebeeckstad, Bronville, Virginia, Odendaalsrus, Hennenman, Ventersburg en Allanridge word deur dié…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!
Jack en Babsie Smit

Grusame Moord op Bejaarde in Welkom

WELKOM – Babsie Smit (78) moes haar seun Riaan Venter vroeg Vrydagaand paniekbevange ontbied nadat twee mans haar en haar man in hul huis in Welkom, Vrystaat met ʼn panga en messe aangeval het. “My kind kom huis toe, ons is aangeval en ek dink jou pa is dood,” het Smit aan haar seun gesê. Venter het dadelik sy winkel…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!