SLEUTELWOORD ARGIEWE: Weermag


BRIEWE: Debat, Verpligte Diensplig, Ons Sal Lewe, Ons Sal Sterwe

BRIEWE – Meer as 1 500 lesers het onlangs aan ’n sosialemedia-debat deelgeneem op Facebook en Twitter tydens die vraag of diensplig weer verpligtend moet wees. Hoewel die meerderheid daarteen vasgeskop het en ’n kleiner groep aangevoer het hoekom hulle dit sal steun, het baie huidige én voormalige dienspligtiges ook van hulle laat hoor. Lees hier ’n keur van dié…

VIDEO: China se Onbemande Vliegtuig kan Deur Mure Sien

CHINA – Die Chinese weermag het ’n nuwe gewapende onbemande vliegtuig onthul wat toegerus is met ’n radarstelsel wat deur mure kan “sien”, is Maandag bekend gemaak. Die tuig, met die naam van Caihong 5 (Reënboog 5), sal ’n omwenteling in lugaanvalle teweeg bring, volgens die Chinese regering. Terroriste het wegkruipplekke. Hulle kan in die bosse of in ’n huis…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Weermag se Losloop Wild Saai Verwoesting

POTCHEFSTROOM – Moet liewer nie ná donker verby die weermagbasisse in die Potchefstroom-omgewing van Wes-Transvaal ry nie, want daar is byna geen omheinings oor om hul wild binne te hou nie. So sal enige Boer in dié omgewing jou waarsku, en byvoeg dat ongelukke en stropery besig is om dié gebied behoorlik in “cowboy-wêreld” te verander. Die gevaarsones is veral…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!
Jacob Zuma

JZ Familie Ontken dat Hulle in Weermag Helikopters Reis

NKANDLA – Die presidensie het Sondag ontken dat president Jacob Zuma se familie van weermag-helikopters gebruik maak om tussen Durban en Nkandla in Natal te reis. Mac Maharaj, woordvoerder vir die presidensie, het blykbaar in sy verklaring gesê dat die presidensie die bewerings verwerp wat Sondag in die City Press gemaak is. Die president se reisreëlings word glo deur die…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Zuma en Sy Weermag Vernietig ons Waardevolle Natuur

POTCHEFSTROOM – Inwoners in Potchefstroom van die Wes-Transvaal is woedend omdat vier bome afgesaag is op die plek waar president Jacob Zuma Saterdag ’n toespraak gaan hou om Weermagdag te gedenk. Willie Maphosa, woordvoerder van die Tlokwe-munisipaliteit, het Donderdag gesê die bome oorkant die museum en biblioteek is op versoek van die weermag afgesny. Dit was glo onder meer nodig…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!



Boerevolk Erfenisbewaring