SLEUTELWOORD ARGIEWE: Water


Water Onderbreking

Geendruppelverslae na Twee Jaar Nogsteeds nie Bekend Gemaak

JOHANNESBURG – Vorderingsverslae oor die Bloudruppel asook die Groendruppeluitslae, is verlede week aan die DA bekendgemaak maar die Geendruppel verslag is nog nie beskikbaar nie. Die departement het die Geendruppel-inisiatief in 2013 begin. Daar word vermoed dat meer as 80% van plekke met watertekorte dalk te wyte is aan swak instandhouding van die infrastruktuur en nie net weens die droogte…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Sespuntplan Oppad vir Water in Johannesburg

JOHANNESBURG – ’n Sespuntplan gaan sorg dat alle Sentraal-Transvaalse inwoners in die lig van die droogte en uitdagings met infrastruktuur toegang tot skoon lopende water het. Jacob Mamabolo, LUR vir menslike nedersettings en plaaslike regering, het die plan Maandagmiddag in Johannesburg bekend gestel. Waterbesparing en die opvoeding van verbruikers is aan die kern van die plan. Volgens Mamabolo is Suid-Afrika…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!
Water Onderbreking

Nomvula Mokonyane, Minister Besig om Land te Mislei oor Water

SAKE – Nomvula Mokonyane, minister van water en sanitasie, is na bewering moontlik skaam om die inhoud van die Groen- en die Bloudruppel-verslag bekend te maak. Volgens Leon Basson, die DA se woordvoerder oor water en sanitasie, is die minister na bewering skaam en dit die rede oor die weerhouding van die twee verslae oor onderskeidelik die gehalte van riool-…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Standerton, Weke se Krisis in Japtrap Opgelos

STANDERTON – Groot dele van Standerton het van begin Oktober af nie behoorlike watertoevoer gehad nie omdat ’n waterpyp glo gebars het. Die lekkende waterpyp in Commercialstraat het later ’n hele poel gevorm. Volgens Hillel Coetzer van AfriForum het mense keer op keer by die munisipaliteit oor die stukkende pyp gekla. Van beloftes van die raad om die pyp te…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Vrystaat Krane Gaan Nog Stywer Gedraai Word

BLOEMFONTEIN – Die krane gaan stywer gedraai word vir nog groter waterbesparing in die Vrystaat dorpe wat water uit die Caledon-waterstelsel verkry. Die algehele waterbesparing in die betrokke gebied moet maandeliks van 15% tot 20% verhoog word. So sê Rossouw Botes, DA-raadslid, wat inligting hieroor van die departement van waterwese en sanitasie verkry het en wat eersdaags in die Staatskerant…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!
Landbou

Water Eerste Prioriteit, Droogte Laat Boere Biddend, Verklein Kuddes

SAKE – Boere sal nie geldhulp van die staat kry om hulle deur die droogtekrisis te help nie, die staat meen hulle moet leer aanpas en anders begin Boer. Die regering het aangevoer dat hulle prioriteit, naamlik die 2,7 miljoen gesinne (18% van die bevolking) wat geen of min water het baie belangriker is as droogte. Nomvula Mokonyane, minister van…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Watergehalte, Waterskaarste en waterveiligheid, Nederland Kom Help

SAKE – Nederland stuur oor drie weke sy voorste kundige om Suid-Afrika met die bestuur van water by te staan. Henk Ovink, spesiale gesant vir internasionale watersake, het vroeër vir pres. Barack Obama gewerk en was lid van die span wat moes help nadat die orkaan Sandy in Oktober 2012 skade van $65 miljard in 24 Amerikaanse deelstate aangerig het. Ovink…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Brits Tehuis het Glo al Lank Niks Warm Water nie

BRITS – Gestremdes en bejaardes in die Sonop-tehuis in Brits, Wes-Transvaal, het glo al langer as drie maande nie warm water nie omdat geisers nie herstel word nie. Afrikaanse Nuus verneem dat gestremdes glo in rolstoele onder koue storte ingestoot word. Die wat kan, kook water in ketels om in warm water te kan bad. Betroubare bronne wat ook vriende…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!



Boerevolk Erfenisbewaring