SLEUTELWOORD ARGIEWE: Wat en Waar


Bloedrivier

WAT EN WAAR: Geloftefees Datums en Plekke 2015

GELOFTEFEES – Op 16 Desember 2015 herdenk ons die Goddelike ingryping en oorwinning by die Slag van Bloedrivier in 1838. Daar sal Geloftefeeste gehou word oor die lengte en breedte van Suid-Afrika. Indien daar feeste plaasvind wat nie op die lys is nie, lig ons asseblief in. Hier volg ‘n lys van Geloftedag byeenkomste dwarsoor die land. Dit is verblydend…

Henrico van Rooyen

WAT EN WAAR: Henrico van Rooyen Trust, Boeresaamtrek

BRIEWE: Beoogde Boere-Saamtrek en fondsinsameling vir Henrico van Rooyen Trust op 11 Oktober 2015 deur Boere Republikeine. Henrico van Rooyen (5) is onlangs positief gediagnoseer met Neurofibromatose (NF1), ‘n seldsame ongeneeslike siekte. Henrico van Vereeniging in Sentraal-Transvaal is die eenigste kind van Monica en Hennie van Rooyen. Monica wat self ook met ‘n ongeneeslike siekte moet saamleef het onlangs met…

WAT EN WAAR: Pretoria Boere Saamtrek en Ken Mekaar

PRETORIA – Sondag 2 Augustus 2015 Vanaf 11:30 word daar ‘n Boere saamtrek en ken mekaar gehou in Pretoris van Sentraal-Transvaal. Dit sal gehou word by Marius Harding, perseel 262, Tortelduifstraat, Haakdoornboom, Pretoria-Noord. Vleisbraai-geselligheid vanaf 11:30, bring u eie vleis, stoel en eetgerei of piekniekmandjie. Pap en sous sal verskaf word. Braaipakkies teen kosprys. Ons maak die Boerevolk bymekaar! Samesprekings…

WAT EN WAAR: Plaasmoorde – Huldiging van Witkruis Monument

POTGIETERSRUS– Huldiging by die Witkruis Monument,  tussen Pietersburg en Potgietersrus in Noord-Transvaal op 5 Junie 2015. PROGRAM VIR VRYDAG 5 JUNIE 2015: Vanaf 12:00 kom almal bymekaar by die kruise bo-op die berg. Sien padaanwysings vanaf die uitdraai by die Geyserpad. Persone wat wil oornag, bring eie kamptoerusting, hout, water en genoeg eet- en drinkgoed. Warm klere uiters noodsaaklik. Net…

WAT EN WAAR: Boervolk Gedenk en Veroormoedigingsdiens Vereeniging

VEREENIGING – Die saamtrek vind plaas op Sondag 31 Mei 2015 in Vereeniging op die skougronde, hierdie is ‘n Volks verootmoediging en nie-politiese samekoms ! Ons passievolle danksegging aan ons Vader en ook aan u persoonlik. Mag ons gemeenskaplikheid in ons Vader, onder die krag en gesag van SY Gees, ons dring en begelei, tot die herstel van ons Godgegewe…

WAT EN WAAR: Kerkstraat Bom Ontploffing Herdenking 20 Mei 1983

PRETORIA – Omstreeks 16:30 nm op Vrydagmiddag 20 Mei 1983 ontplof ‘n kragtige motorbom naby die SA Lugmaghoofkwartier in Kerkstraat, Pretoria van Sentraal-Transvaal. Die bom is geplant deur Aboobaker Ismail van die ANC se militêre vleuel, Umkhonto we Sizwe. Die feit dat die bom gestel is om af te gaan gedurende spitstyd laat min twyfel daaroor dat die veiligheid van…

BRIEWE: Boer op Sy Perd

BRIEWE – Vrydag 1 MEI 2015 en Saterdag 2 MEI 2015 te Lichtenburg ‘n Beroep word gedoen aan alle Boere om die verrigtinge die komende naweek by te woon. Om Boerevolk te vra om hul huidige situasie in oorweging te bring, en om saam te besin oor wat die toekoms inhou, en om saam te besluit oor die pad vorentoe…

Bloedrivier

WAT EN WAAR: Geloftefees Datums en Plekke 2014

GELOFTEFEES is jaarliks ‘n groot geleentheid vir die Boervolk met verskeie byeenkomste. Afgesien van die Geloftefees by Bloedrivier, is daar vanjaar weer verskeie byeenkomste. Kontak gerus die onderskeie organiseerders en tref vroegtydig reëlings soos nodig. DIE GELOFTE “Hier staan ons voor die heilige GOD van hemel en aarde om ‘n gelofte aan Hom te doen dat as Hy ons sal…




Namecheap