SLEUTELWOORD ARGIEWE: Vuurwapens


Bendegeweld

Polisielede met Onwettige Vuurwapens aan Diens

PORT ELIZABETH – Met ‘n onlangse interne ouditverslag van 2012 wat uitgelek het is gevind dat meer as 7 500 polisielede onwettig met vuurwapens rondloop. Die verslag wys verder dat nasionaal sowat 17% van polisielede wat voltyds aangestel is, nog nie bevoegdheidsopleiding ontvang het nie off nog nie bevoegdheidstoetse kon slaag nie. Byna 50% van die Oos-Kaapse polisielede is na…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Amnestietydperk vir Wapens Gevra

KAAPSTAD – Nog ’n amnestietydperk waarin mense onwettige vuurwapens en ammunisie straffeloos kan indien, word deur die Wes-Kaapse regering voorgestel. Dit is een van verskeie voorstelle waarmee die parlement die Wysigingswetsontwerp op Vuurwapenbeheer kan verbeter, wat gister deur die Wes-Kaapse minister van gemeenskapsveiligheid, Dan Plato, bekend gemaak is. Die nege provinsies is vroeër deur die burgerlike sekretariaat van polisie versoek…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!
Vuurwapen, Roof, Moord, Kaping

Polisie Vuurwapens wat net Verdwyn Deur Nalatigheid

SAKE – Altesame 743 vuurwapens wat aan die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) behoort, is die afgelope jaar gesteel of het net vermis geraak. Nathi Nhleko, minister van polisie, het dié syfer in die parlement bekend gemaak in antwoord op ’n skriftelike vraag van Dianne Kohler Barnard, DA-woordvoerder oor polisie. Die grootste verlies aan wapens was in Natal, waar 165 wapens spoorloos…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!
Zizi Kodwa

ANC Blameer Vuurwapenwetgewing vir Senzo Meyiwa se Dood

SUID-AFRIKA – Die ANC het Donderdag aangekondig dat die Vuurwapenbeheerwet hersien moet word ten einde die aantal onwettige vuurwapens in Suid-Afrika se strate te verminder. Dit laat egter die vraag ontstaan wat dan met die bestaande wette skort, of is dit eerder wetstoepassing wat ontoereikend is? Zizi Kodwa, woordvoerder van die ANC het gesê die tyd het aangebreek dat hulle…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

André Visagie – Vonnisoplegging

Andre Visagie – Goeienaand vriende. Ek was vandag in die landdroshof in Kimberley om gevonnis te word, nadat ek op 8 November verlede jaar skuldig bevind is aan die onwettige besit van vuurwapens en ammunisie. In 2011, op 29 Maart (nadat 30 polisiemanne op hy huis toegeslaan het 6-uur in die oggend in ‘n klopjag) is ek in hegtenis geneem….




Boerevolk Erfenisbewaring