SLEUTELWOORD ARGIEWE: Vrystaat


Venster

Bloemfontein Aanval, Vrou Aangerand, Amper Verkrag

BLOEMFONTEIN – Susan Claasens Vorster is op 25 Desember omstreeks 02:30 aangeval op die gasteplaas Akwêla in Bloemspruit, Vrystaat. Volgens sersant Ikobeng Hlubi van die Bloemspruit-polisiekantoor word klagte van huisbraak, aanranding en poging tot verkragting ondersoek. Susan pas plase en huise op terwyl die inwoners met vakansie is. Geen verdagtes is nog in hegtenis geneem nie. Die vier aanavllers het…

Rowers Dreig Vrou en Dogter met Kapmes, Skroewedraaier en Piksteel

BLOEMFONTEIN –  Die booswigte het heeltyd ’n kapmes in Jacques Nortjé, ’n direkteur van die regsfirma Kramer Weihmann & Joubert, se vrou, Luzanne (44) en 16-jarige dogter se gesig gedruk en hulle met die dood gedreig. Die voorval het plaasgevind in die egpaar se in Lang­enhovenpark, Bloemfontein, van die Oranje Vrystaat Sondagoggend omstreeks 09:30 terwyl Jacques in die kerk was…....


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!
weegskaal

Bainsvlei Moordsaak tot Middag Uitgestel

BAINSVLEI – Die moordverhoor van die drie verdagtes wat daarvan beskuldig word dat hulle Toon en Rienie Swanepoel in Januarie vanjaar vermoor het, is tot Maandagmiddag uitgestel. Fana Hendrik Ntshudi (19), Motsamai Jacobus Bitterbos (24) en Jackie Louw (21), al drie van Bainsvlei, het in die hooggeregshof in Bloemfontein van die Oranje Vrystaat gesit en agter hul hande probeer wegkruip…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Instelling van Beurtwater kan Jou Siek Maak

BLOEMFONTEIN – Deur beurtwater in te stel, kan water op kort termyn bespaar word, maar dit verswak die gehalte van water erg, het ’n siviele ingenieur verbonde aan die Universiteit van Kaapstad, Wes-Kaap Dinsdag bekend gemaak. Volgens prof. Kobus van Zyl het al die waterverspreidingstelsels lekkasies in pype waaruit water lek wanneer dit gebruik word. Wanneer beurtwater toegepas word, word…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Dewetsdorp Aanval, Huisma Wreed met Klip Vermoor

DEWETSDORP – Carima Barnard (50), ’n huismoeder van die Jimmie Roos-jeugsorgsentrum buite die dorp in die Oranje Vrystaat se gesig is Dinsdagmiddag omstreeks 14:30 vergruis toe sy wreed met ’n baksteen en groot klip vermoor is. Die polisie en Boere in die omgewing het Dinsdagaand die gebied gefynkam op soek na die moordenaar(s) en het na verneem word laataand ‘n…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!
Plaasaanvalle

Odendaalsrus Plaasaanval Krap ou Wonde oop

ODENDAALSRUS – Hendrik Janse van Rensburg se pa, Willie, het skaars 10 km gewoon van waar Jan Barnard (73) Donderdagaand vermoor en sy vrou, Corrie (72), geskiet is. Hendrik se vrou en kinders was op pad na sy pa se plaas, Nuwejaarsbosch, in die Oranje Vrystaat toe hulle die talle voertuie by die Barnards se plaasopstal gesien het. Willie Janse…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!
weegskaal

Bainsvlei Moordenaar Erken Skuld op Vier Aanklagte

BLOEMFONTEIN – Hy het Noeline Koekemoer (16) gewurg totdat sy “swak” geword het, toe verkrag hy haar. Sy het haar aanvanklik verset en hom met haar hande geslaan, toe wurg hy haar. Hy het voorsien sy kon doodgaan, maar dit het hom nie gepla nie. Toe hy die woonstel verlaat het, was sy baie swak. Sy het mediese hulp nodig…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Geldhulp Krisis vir Droogte te Min, Maar Nuwe Karre kan Gekoop word

BLOEMFONTEIN – Die regering loop deur oor die min geld wat vir droogtehulp aangebied word, terwyl buitensporige bedrae bestee word aan onder meer luukse motors vir tradisionele leiers. Elzabe Rockman, LUR vir die Vrystaatse tesourie, het in die Vrystaatse wetgewer toegegee dat die R40 miljoen wat vir droogtehulp in dié provinsie opsygesit is, heeltemal te min is. Voedselveiligheid sal ’n…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!



Namecheap