SLEUTELWOORD ARGIEWE: Vonnis


weegskaal

Moordenaar Kry Lewenslank na Moord op Boer

POTCHEFSTROOM – Drie jaar na die koelbloedige moord op die Boer Ronél van Eyk (44) is haar moordenaars Donderdagmiddag in die Potchefstroomse hooggeregshof, Wes-Transvaal tot lewenslange tronkstraf gevonnis. Boitumelo Motabogi (27) en Paulino Maiuane (44), ’n Mosambieker, het Van Eyk op 13 Augustus 2012 by die hek van haar plaas, Witklip, in Hartbeesfontein oorval. Hulle het haar vier keer in…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Nuwe Wet Maak Kriminele van Armes Meen EVV

KAAPSTAD – Die ANC-regering wil arm mense wat eintlik net steel om aan die lewe te bly, vir tot dertig jaar tronk toe stuur. Dit is volgens die EVV, wat Donderdag die enigste party was wat beswaar gemaak het teen ’n nuwe wetsontwerp wat streng maatreëls sal instel om koperdiefstal en ander infrastruktuurverwante misdaad te bekamp. Volgens Nicholous Khoza, EVV-LP,…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!
weegskaal

Swanepoels se Aanvallers Lewenslank Tronk Toe

KROONSTAD –  Die verligting en emosie was tasbaar toe regter Johann Daffue, Buks en Baby Swanepoel se aanvallers lewenslank tronk toe gestuur het. Tankiso Beleme (23) en Thuli Thabatha (34) is in die rondgaande hooggeregshof in Kroonstad, Vrystaat gevonnis. Die hofsaak spruit uit ’n voorval in Julie verlede jaar toe Beleme en Thabatha saamgesweer het om die Swanepoel-egpaar op hul…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Klerksdorp Plaasaanval, Twee Moordenaars kry Lewenslank

KLERKSDORP – Die twee verdagtes wat Hennie en Frans van der Schyff op hul plaas naby Klerksdorp in Wes-Transvaal vermoor het, gaan albei lewenslank sit. Piet Molefe (26) het skuld ontken, maar die rondgaande hof in Potchefstroom het Donderdag bevind hy is ’n leuenaar. Die Van der Schyffs is in Oktober 2013 op hul plaas Môrester aangeval. Albei het aan…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Bejaarde se Aanvaller kry Vyftien Jaar

GEORGE. – ’n Twintigjarige verdagte wat ’n senior burger van De Rust, wat met een been en in ’n rolstoel oor die weg moet kom, aangerand en beroof het, is Dinsdag in die streekhof 15 jaar gevangenisstraf opgelê. Neil Plaatjies het skuld beken op vier aanklagte: roof met verswarende omstandighede, menseroof, aanranding en saakbeskadiging. Evert Crafford (84) het blykbaar getuig…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!
weegskaal

Tuinwerker Aangekla vir Moord, Hond Weens Trauma Uitgesit

WELKOM – ’n Tuinwerker van die vermoorde Johan Vos (73) van Riebeeckstad in die Vrystaat is deur die polisie as verdagte in die ondersoek na sy moord in hegtenis geneem. Volgens kaptein Stephen Thakeng, polisiewoordvoerder, is die tuinwerker, Seun Ruben Mwyaya (39), deur adjudant offisier Elliot Khutsoane van die Welkom-speurtak in hegtenis geneem. Mwyaya het reeds Dinsdag op ’n aanklag…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!
weegskaal

Drie Skuldig Bevind na Tiener se Gru-dood

BOKSBURG – Die omvang van ’n Boksburgse tiener se beserings deur mans wat sy met ’n drukkie gegroet het, is weersinwekkend. Maar dit was veral die skade aan Marchell Taljaard se brein wat regter Nicoline Jansen van Nieuwenhuizen geskok het. Marchell is op 11 Maart 2012 vroegoggend naby haar huis met ’n PVC-pyp verkrag, sy is gewurg, daar is op haar…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!
weegskaal

Kroonstad Plaasmoord: Boer se Verklaring Toegelaat

KROONSTAD – ’n Verklaring wat wyle Buks Swanepoel ná die aanval op hom en sy vrou, Baby, afgelê het, is Donderdagoggend deur die rondgaande hooggeregshof as bewysstuk in die moordsaak toegelaat. Omdat Swanepoel twee weke ná die aanval dood is, moes die hof beslis of sy verklaring as hoorsê-getuienis toegelaat word, omdat Swanepoel nie self oor die inhoud daarvan kan…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!



Boerevolk Erfenisbewaring