SLEUTELWOORD ARGIEWE: Volk


Eskom, Beurtkrag, Sake

Eskom Laat Vaar Afleggings Voorlopig

SAKE – Eskom gaan maniere soek om sy personeelkoste te verminder sonder om poste te besnoei. Dit kom nadat die maatskappy besluit het om nie voort te gaan met ’n plan om vrywillige skeidingspakkette vir werkers aan te bied nie. Eskom het 2 493 werknemers se aansoeke om skeidingspakkette in Februarie van die hand gewys, want hy wou nie hul vaardighede…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!
Eskom Steenkool Krag

Eskom se Rasgedrewe Afleggings Word Ontken

SAKE – Die steierende staatsenergieverskaffer moet blykbaar sy getal wit ingenieurs met 1 081 en sy wit ambagslui met 2 179 verminder om teen die einde van Maart 2020 aan streng nuwe vereistes van die sogenaamde Wet op Billike Indiensneming te voldoen. Dié syfers is glo gegrond op die vakbond Solidariteit se berekenings uit ’n verslag wat Eskom in Desember aan vakbonde…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!
Jacob Zuma

Staat Sukkel Staat Spandeer en Jy Moet Betaal

SAKE – Nhlanhla Nene, minister van finansies, het Woensdag in sy begrotingsrede aangekondig verbruikers sal van April af 80c per liter meer vir brandstof moet betaal. Boonop sal hulle 2c per kWh meer vir krag betaal totdat die “kragkrisis” opgelos is. Ryk Suid-Afrikaners gaan die meeste gemelk word om die gat in die staat se beurs toe stop. Nene het…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!
Eskom, Beurtkrag, Sake

Eskom was Suksesvol Voor 1994 Onder die Volk se Gesag

SAKE – Die dae voor 1994 toe Eskom nog aan die Volk behoort het, was dit ‘n suksesvolle nie-winsgewinde maatskappy. Krag is teen ‘n hoër as produksie prys verkoop en die bykomende inkomste is gebruik vir die onderhoud, instandhouding, herstel en oprigting van nuwe kragstasies. Dit was nooit nodig om lenings by die Wêreld bank of die regering aan te…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Is Ons Besig om ‘n Hersenskim te Jaag?

Pieter Velthuizen – In 1899 was daar ‘n oproep om bymekaar te kom om ‘n bedreiging vir die Volk teen te staan, 87,365 burgers het geantwoord op die roep – dit het amper 4 jaar geduur. Gedurende die stryd was daar helde wat ver bo wat van hulle verwag was opgetree het. Netso was daar burgers wat moed verloor het…

Die Boerevolk: Geskiedenis en 1902

OPINIE – GELOFTEFEES: Dit sal hierdie jaar die 176ste jaar wees wat hierdie Volk saamtrek, elkeen op sy eie manier, met sy eie sieninge en eiesinnigheid. Elke keer as hierdie dag aanbreek, is die Volk, moontlik dan ook net die wat nie ‘n identiteitskrisis beleef nie, gereed om deel te neem aan ‘n program wat wissel van ‘n erediens tot…

Gedig: Wil

‘n Gedig deur David Christie Wil in my oë weerkaats jou strewe uit my hande werk getrou diensbaar, voluit vrywillig verplig in daad en saak my Volk vir jou!!