SLEUTELWOORD ARGIEWE: Volk en Vaderland


Boerehelde, Hulde aan Kommandant JJS Theron

BOERE GESKIEDENIS –  Boerehelde, ons bring hulde aan Kommandant Daniël (Danie) Johannes Stephanus Theron (1872 – 1900). Hy was ‘n baasverkenner in die Tweede Vryheidsoorlog. Gebore op 9 Mei 1872 in Tulbagh, Wes-Kaap. Verhuis hy later na die Transvaal waar hy hom bekwaam as prokureur en praktiseer op Krugersdorp in Sentraal-Transvaal. Vroeg-vroeg wys hy sy durf en daad en liefde…

Die Vernedering van Vereeniging 31 Mei 1902

VEREENIGING – Vanaf 15 Mei 1902 het 60 afgevaardiges van die twee Boere-republieke van Transvaal en die Oranje Vrystaat by Vereeniging bymekaar gekom om te beraadslag oor die oorlogstoestand in die Engelse Oorlog, wat vanaf 10 Oktober 1899 in Suid-Afrika gewoed het. Die samesprekings sou voortduur tot 31 Mei 1902 toe die Vrede uiteindelik gesluit is met die verlies van…

177 Jaar Herdenking, Moord op Piet Retief en sy Manne

GESKIEDENIS – Dit is vandag 6 Februarie 2015, die 177-jarige herdenking van die verraderlike moord op Goewerneur Pieter Retief en 70 manskappe op 6 Februarie 1838. Op daardie noodlottige Dinsdagoggend,6 Februarie 1838, is Retief, sy manskappe,waaronder 4 jong seuns en sowat 30 agterryers deur die Zoeloekoning Dingane se impis om die lewe gebring. Retief het,ten spyte van waarskuwings,’n tweede keer…