SLEUTELWOORD ARGIEWE: Voedseltekorte


Voedseltekorte, Binne Tien Jaar vir SA

SAKE – Voedseltekorte staar binne die volgende tien jaar Suid-Afrika in die gesig weens sy ouer wordende saai- én kommersiële boere in ‘n bedryf wat glo sukkel om nuwe talent te lok. Volgens Deloitte, die internasionale ouditeurs- en konsultasiemaatskappy, is die gemiddelde ouderdom van die Suid-Afrikaanse boere is 62 jaar aldus die data van die landbou-organisasie, AgriSA. Dit is aansienlik…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!
Slawerny

Eskom – ‘n Boere Perspektief op Onafhanklikheid van Regeringsdienste

ESKOM – Wanneer ons hoor van Eskom se probleme en finansiële situasie, dan wonder mens hoe sal ons voortbestaan sonder krag. Sonder krag gaan daar nie kos op die winkelrakke wees nie en daar gaan nie suiwer drinkwater wees nie. So waar laat dit ons; hoe lyk die toekoms vir die Boerevolk indien ’n “blackout” in die hele Suid-Afrika sou…




Boerevolk Erfenisbewaring