SLEUTELWOORD ARGIEWE: Vliegtuig


Russiese lugramp was IS Bom

RUSLAND – Volgens Amerikaanse en Europese veiligheidsbronne dui bewysstukke daarop dat daar ’n bom aan boord was toe ’n Russiese passasiersvliegtuig die naweek in die lug oor Egipte verbrokkel het. Volgens die bronne mag die Islamitiese Staat (IS) daarvoor verantwoordelik wees. Hulle het dit wel duidelik gemaak dat geen finale gevolgtrekkings oor die ongeluk gemaak is nie. Die Sinai-provinsie (SPIS),…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Vliegtuig Maak Noodlanding by OR Tambo

JOHANNESBURG – Een van O.R. Tambo Internasionale Lughawe se aanloopbane is gesluit nadat ’n vliegtuig van British Airways ’n noodlanding moes maak. Volgens Colin Naidoo, kommunikasiebestuurder van die Suid-Afrikaanse lughawensmaatskappy (Acsa), moes die Boeing 737 ’n noodlanding maak, maar die rede daarvoor is nog onbekend. Die oorsaak van die noodlanding sal deur die lughawe en lugdienste ondersoek word. Die vliegtuig…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

VIDEO: China se Onbemande Vliegtuig kan Deur Mure Sien

CHINA – Die Chinese weermag het ’n nuwe gewapende onbemande vliegtuig onthul wat toegerus is met ’n radarstelsel wat deur mure kan “sien”, is Maandag bekend gemaak. Die tuig, met die naam van Caihong 5 (Reënboog 5), sal ’n omwenteling in lugaanvalle teweeg bring, volgens die Chinese regering. Terroriste het wegkruipplekke. Hulle kan in die bosse of in ’n huis…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Vliegtuig Bars Deur Familiehuis se Dak

AMERIKA – Stel jouself voor: jy sit rustig en geniet ’n laat Sondag-middagete saam met jou gesin in jou huis en skielik beland daar ‘n vliegtuig op jou dak. Dit is presies wat met ’n familie van Plainville in die Amerikaanse deelstaat Massachusetts gebeur het. Al drie insittendes van die ligte Beechcraft-vliegtuig is dood toe dit uit die lug tot…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Bewerings Gemaak van Beeld Materiaal wat Gevind is

DUITSLAND – ’n Europese koerant en tydskrif beweer hul verslaggewers het ’n video gekyk wat na bewering deur iemand aan boord van die gedoemde vlug 9525 van Germanwings opgeneem het, kort voor dit neergestort het. Die Duitse dagblad Bild en die Franse tydskrif Paris Match berig die video is gekry op ’n geheueskyfie wat moontlik van ’n selfoon afkomstig is…....


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

VIDEO: Alpe Rampvlug Oorsaak is Bevestig

DUITSLAND – Een van die twee vlieëniers op die gedoemde vlug wat in die Alpe verongeluk het, was uitgesluit uit die kajuit voor die vliegtuig met 150 mense neergestort het. Kajuitopnames wat van die toneel verhaal is, het aangedui dat een van die sitplekke teruggestoot word en die deur oopgemaak word en dan weer toe, gevolg deur die klank van…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

VIDEO: Skrikwekkende Neerstorting van Vlug GE235

TAIPEI – Daar was 53 mense aan boord vlug GE235 op die ATR 72-600-vliegtuig. Minstens nege persone is tot dusver dood verklaar. Die vliegtuig het omstreeks 05:00 (Suid-Afrikaanse tyd) neergestort, kort nadat dit van die Taipei Songshan-lughawe opgestyg het. Volgens CNN het reddingswerkers reeds verskeie mense uit die wrak gered, en kan daar van die meeste passasiers rekenskap gegee word…....


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!



Namecheap