SLEUTELWOORD ARGIEWE: Virginia


Willie v Rensburg

Virginia Plaasaanval, Dapper Tiener Ouers se Held

VIRGINIA –  Cironka, 18, die dogter van Ronnie, 66, en Ciska Nel, 51, eienaars van die bekende hengeloord, Ron se Gat, moes Donderdagoggend kophou om weer gewapende rowers se planne te fnuik. Twee mans het Donderdagoggend in Virginia, Oranje Vrystaat voorgegee dat hulle werk op die Nel-gesin se plaas buite Virginia soek. Haar pa, Ronnie, het hulle weggewys maar die…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!
polisie

Virginia Plaasaanval, Boere Staan Saam, Twaalf Rowers Vasgetrek

VIRGINIA – Twaalf verdagte mans, vermoedelik onwettige myners. is in hegtenis geneem nadat vyf mans probeer het om ’op die plaas Swalu Krans in die Virginia-distrik, Oranje Vrystaat te beroof. Volgens adjudant offisier Malebo Khosana, polisiewoordvoerder, het die 41-jarige huiswerker wasgoed opgehang toe ’n aanvaller met ’n masker en ’n vuurwapen haar genader het en beveel het om stil te…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Boere Plant na Eerste Water val, Hoop vir die Beste

VIRGINIA – Nadat sowat 34 mm-reën in die Virginia-streek in die Oranje Vrystaat geval het, is die saaiboere daar hard besig om skouer aan die wiel te sit en besig om te plant met die hoop op opvolgreën. Maar is dit ’n risiko om nou te plant met die onsekerheid of daar opvolgreën op pad is? Alani Janeke van Vrystaat…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Dertien Verdagtes in Transitoroof se Verhoor Volg

VIRGINIA – Die dertien vermeende rowers wat in een van die grootste transitorooftogte nóg in die Vrystaatse Goudveld in hegtenis geneem is, word van 12 Oktober af in die rondgaande hooggeregshof in Virginia verhoor. Drie rowers is die oggend van 22 Augustus verlede jaar in die oor-en-weer-skietery met die polisie naby Virginia op die pad na Ventersburg in die Vrystaat…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Volksnood, Soektog Geloods vir Geskikte Skenker

VIRGINIA – Dié bekende Goudveldse egpaar se enigste seun, Bradford Fenn (38), is op 17 Februarie vanjaar in Durban met akute limfoomkanker gediag­noseer. Hy het reeds 17 chemoterapie-behandelings ontvang en begin vandag met die tweede fase van die behandeling. Bradford het in November 2014 siek begin word. Hy het nie energie gehad nie. Van die ander simptome was nagsweet, hoofpyn…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!
Vuurwapen, Roof, Moord, Kaping

Huisroof en Aanranding in Virginia met Hamers en Vuurwapens

VIRGINIA – Mnr Theuns Hurter, en sy vrou Lynette, van Virginia in die Vrystaat was Vrydag oppad om hul dogter Monique Haywood by ‘n geseligheid te gaan afhaal toe hul aand in ‘n nagmerrie ontaard. Lee-Ann, Theuns se stiefdogter het aan Afrikaanse Nuusblad gesê dit het omstreeks 10:00 plaasgevind. Theuns Hurter en sy vrou Lynette was oppad om haar suster Monique…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!



Virtuele Bier