SLEUTELWOORD ARGIEWE: Verslag


Protector Thuli Madonsela

Tien Skokbevindings in OB se Prasa Verslag

SAKE – Die openbare beskermer (OB) se lywige en verdoemende verslag oor wanadministrasie en tenderknoeiery by die Passasierspooragentskap van Suid-Afrika (Prasa) het die land aan die praat. Afrikaanse Nuus lig die belangrikste punte in die verslag uit. Lucky Montana, geskorste groephoof, hou vol hy is onskuldig en dreig selfs om die OB hof toe te sleep. Die woord “wanadministrasie” kom…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

ANC Beweer JZ Hoef Niks op Nkandla te Betaal

SAKE – Die parlementêre ad hoc-komitee oor Nkandla het bevind dat president Jacob Zuma niks vir Nkandla hoef te betaal nie. Die ANC het in ’n stemming sy meerderheid gebruik en ʼn voorstel deur opposisiepartye verwerp om saam te stem met die openbare beskermer se ongunstige bevindings in haar verslag oor die opgraderings by Nkandla. Volgens die komiteelede van die…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Nkandla, Groot Vermorsing van Belastingbetalers se Geld

SAKE – Die DA het Donderdag daarop gesinspeel dat hy die polisieminister Nathi Nhleko se verslag in die hof sal teenstaan nadat die ANC-meerderheid ʼn versoek deur opposisiepartye dat getuies geroep word, van die hand gewys het. Die ANC-meerderheid in die ad hoc parlementêre komitee wat Nhleko se verslag oorweeg, het maklik die voorstel deur Stege Swart van die ACDP…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Nkandla Protesoptog, Verslag kos Duisende

SAKE – Die mees onlangse verslag oor Nkandla het net R26 000 gekos. Nkandla-protesoptog teen korrupsie vind plaas op 19 Augustus wat deur Numsa en Zwelinzima Vavi beplan word. Dít is Maandagmiddag in Nhleko se antwoord op ’n vraag van Dianne Kohler Barnard, DA-LP en woordvoerder oor polisie, onthul. Sy wou weet wat die algehele koste rondom die verslag oor Nkandla…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!
Jacob Zuma

Onrus weer in Parlement oor JZ en Nkandla

SAKE – Tugstappe blyk moontlik weer die voorland vir die EFF te wees ná die chaotiese sitting, waartydens hulle weer “Pay back the money” geskree het. Opposisiepartye was Donderdag vir die eerste keer verdeeld oor die Nkandla-kwessie toe die EFF se volgehoue aandrang dat president Jacob Zuma vrae daaroor beantwoord, die parlement wéér in ’n chaos gedompel het. Julius Malema, EFF-leier, het…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

JZ se Brandpoel: Die Vraagteken Agter die Swembad

SAKE – Die verslag van Nathi Nhleko, minister van polisie, wat Donderdag bekend gemaak is, is allermins die laaste woord oor die saak en opposisiepartye en burgerlike organisasies maak reeds beswaar. Volgens advokaat Thuli Madonsela, die openbare beskermer (OB), was sy te “sag” op Jacob Zuma, die president van Suid-Afrika toe sy haar verslag oor die R246 miljoen-verbeterings aan sy Nkandla-huis…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Volksmoord Verslag vir Mei 2013

Die bestuur van Volksmoord-Projek 2010 het bekend gemaak dat nog sewe volksgenote gedurende Mei 2013 vermoor is deur terroriste in Suid-Afrika. Van die sewe mense wat vermoor is, is die…




Boerevolk Erfenisbewaring