SLEUTELWOORD ARGIEWE: Verraad


Ons Herdenk – Vooraand Vrede van Vereeniging: 31 Mei 1902

PIET RUDOLPH – Vandag, 30 Mei 2014. Herdenk ons die gebeure by Vereeniging, 112 jaar gelede. Die worstelstryd van die twee klein Boere-Republieke teen die magtigste Britse Empire was haas op ’n einde. Vir bykans drie lange jare het die Boerevolk n meedoënlose maar verlore stryd gevoer vir die onafhanklikheid van Transvaal en die Vrystaat. Dit moes toe vir elke…

Informante verraai mede-Afrikaners vir geld

Dit het tydens die hoogverraadverhoor in Bloemfontein aan die lig gekom dat Afrikanerr-informante wat deur die polisie gebruik word om op ander Afrikaners te spioeneer hoofsaaklik deur geld gemotiveer word….

Só verraai die DA volgelinge met SEB

RUBRIEK – Die meeste lesers van dié rubriek is waarskynlik wit, Afrikaanssprekend, middelklas en hardwerkende belastingbetalers. Sou hulle stem, is dit waarskynlik vir die Demokratiese Alliansie (DA) omdat hulle glo dié party bevorder hul belange beter as enige ander party. Hul steun is waarskynlik een van die groot redes waarom die DA die laaste tyd […]


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!



Namecheap