SLEUTELWOORD ARGIEWE: Vermis


Uitkyk, Samantha word Vermis, Vermoedelik Ontvoer

VERMIS, KLERKSDORP – Die polisie het ‘n soektog van stapel gestuur na Samantha Slabbert (9) wat Vrydag vermoedelik by ’n skolesportbyeenkoms in Wes-Transvaal ontvoer is. Samantha is in November in die sorg van die Suid-Afrikaanse Vrouefederasie (SAVF)- Klerksdorp se kinderhuis geplaas hangende die finale aanbeveling van die hof, volgens Michelle Peach, senior maatskaplike werker van die SAVF. Die SAVF het…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Vermiste Katamaran Dalk Gevind

PORT ELIZABETH – Die wrakstuk van die katamaran die Sunsail, wat nou reeds meer as ’n jaar lank vermis word, is vermoedelik naby Hermanus in die see gevind. Volgens Craig Lambinon, woordvoerder van die nasionale seereddingsinstituut (NSRI), het Hermanus se NSRI bystand gelewer toe hulle ingelig is dat iemand die wrakstuk gesien dryf het. Hoewel die vermoede bestaan dat die…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Vermiste Matiestudent se Lyk Gevind

KAREEDOUW – Die vermiste matiestudend, Johan van Huyssteen (22), se lyk is Dinsdagoggend gevind nadat hy Maandagmiddag by ’n krans op hul familieplaas in Kareedouw, Oos-Kaap afgegly het. Sersant Majola Nkohli, ‘n polisiewoordvoerder, het bevestig dat Johan se lyk gevind is. Johan het blykbaar saam met vriende by die waterval van sowat 45 m hoog op die plaas Hudsonvale gestap…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Groot Brakrivier, Raaisel Omhul die Identiteit van Man se Lyk

GEORGE – Die lyk van ‘n onbekende man is blykbaar Donderdag in die kusgebied tussen die woonbuurt Hersham en Groot-Brakrivier, Wes-Kaap deur mense op ’n vissersboot ontdek. Die man was glo geklee in ’n hemp van die Outeniqua-hengelklub. Daar was hoop dat die lyk moontlik die van Werner Finger (20) van George kan wees wat sedert die naweek van 15…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Reuse Soektog na Vemiste Randfontein Seun

RANDFONTEIN – Mathew Ryan Olivier (5) het Sondag bordspeletjies gespeel saam met vier ander kinders op die Greenway-plaas waar hy bly, toe hy verdwyn het. ‘n Reuse-soektog is Dinsdag omstreeks 11:00 op ’n plaas in Randfontein, Sentraal-Transvaal voortgesit. Volgens kaptein Appel Ernst, polisiewoordvoerder, is hy die laaste keer omstreeks 17:55 deur sy familie gesien. Daar is tot Maandagoggend 02:00 na…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!
see

Twee Tieners Nogsteeds Soek na Brander Hul van Rots Slaan

HEROLDSBAAI – Simon Allpass (29), sy jongste broer, Josh (15), en ’n familievriend, Warrick Dickson (14), is verlede Dinsdag­oggend vroeg deur ’n brander van die rotse by Voëlklip naby Heroldsbaai geslaan. Josh en Warrick word steeds vermis en ’n soektog om hulle te vind is gister hervat. Simon en die die twee seuns het verlede Dinsdagoggend vroeg gaan hengel. SImon…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Eienaars Gebroke Nadat Hond Saam Bakkie Gekaap is

RANDBURG – Gert Schoeman (71) van die Shaggies-hondesalon in Ferndale, Sentraal-Transvaal, het Chester vroegoggend by die Lidbetters kom haal vir sy versorgingsessie. Die middag het sy vrou, Anette (69), Malcolm Lidbetter (67) laat weet dat Gert die hondjie terugbring. Maar voordat hy kon wegtrek, het twee kapers Gert uit die bakkie geskop en daarmee weggejaag. Hy het agter die bakkie…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Bloemfontein Man Vermis, Familie Erg Bekommerd

BLOEMFONTEIN – Die familielede van Michael Helsing (29), in Bloemfontein wat vroeër vanjaar in Sentraal-Transvaal vermis geraak het, is oorval met onsekerheid omdat hulle nie weet waar hy is nie. Dit is vir hulle die ergste. Michael wat in Maart vanjaar vermis geraak het, se familie is veral bekommerd oor sy gesondheid. Helsing, wat aan die Hoër Tegniese Skool Louis…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!



Boerevolk Erfenisbewaring