SLEUTELWOORD ARGIEWE: Verkragting


Meer as 1000 Misdadigers in Diens van die SA Polisie

KAAPSTAD – Vier en vyftig (54) veroordeelde moordenaars en sewe en dertig (37) verkragters is lede van die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD). Nóg 1 357 polisielede is voorheen skuldig bevind aan poging tot moord, strafbare manslag, diefstal, korrupsie en ander oortredings. Nie een van die 1 448 polisielede met misdaadgeskiedenisse is uit die SAPD ontslaan nie. Talle beklee selfs senior poste. Onder hulle…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Verkragter Kry 68 Jaar Vonnis

KAAPSTAD –  ‘n Wes-Kaapse man is Dinsdag vir 68 jaar tronkstraf vir die roof en verkragting van jong vroue in Worcester opgelê, het die Nasionale Vervolgingsgesag gesê. Madoda Allam is deur die Wes-Kaapse Hooggeregshof Regter-president, John Hlophe,  in die rondgaande hof in Worcester gevonnis, het  Eric Ntabazalila NVG provinsiale woordvoerder, gesê. Allam is op  drie aanklagte van verkragting, drie van…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Vrou Wat Verkragting Rapporteer Aangeval – SAPD-Man Aangehou

DURBAN – ‘n Polisieman het verlede Woensdag in die Umbumbulu Magistraatshof verskyn op aanklag daarvan dat hy ‘n vrou wat die verkragting van haar dogter wou aanmeld, aangerand het. Aldus die verklaring van ‘n Onafhanklike Polisie Ondersoek Direktoraat (OPOD). “Die saak is tot 23 Mei uitgestel om geleentheid te bied vir ‘n aansoek om borgtog,” het ‘n segsman, Moses Dlamini…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Beskuldigdes in Plaasaanval-saak Positief met Moordtoneel Verbind

VENTERSDORP – DNS van die man wat Corra Stiglingh glo in 2013 in ’n plaasaanval naby Ventersdorp verkrag het, is op haar onderklere en liggaam gevind. Nog DNS van Andries Mokataka (23) is gevind op ’n lap in die kamer waar die 65-jarige Stiglingh verkrag is, het Lorraine Harris-Barnes, ’n genetikus van die polisie se forensiese laboratorium in Pretoria, gister…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Plaasaanval: Bejaarde getuig hoe twee swart mans dogter verkrag

WITRIVIER – ‘ʼn Bejaarde vrou van Oos-Transvaal het Dinsdag in die Nelspruit-streekshof getuig hoe twee mans haar dogter tydens ʼn huisbraak in haar teenwoordigheid verkrag het. Die vrou, wie se naam nie bekend gemaak mag word nie om haar dogter se identiteit te beskerm, het teen Solomon Abraham Nkosi (25) en Jimmy Mkhabela (27) getuig. Die twee het reeds in…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Wrede Moord, Verkragting op Stiglingh-Egpaar

Die oortreders in die moord en verkragting van die Stiglingh-egpaar net buite Ventersdorp verskyn tans in die rondgaande hof in Pretoria. Andries Mokataka, 23, en Solomon Mojaki, 22, pleit albei onskuldig....


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

SAPD Doof vir Bejaarde wat om Hulp Pleit

Henry Geldenhuys, voorsitter van TLU SA se Veiligheidskomitee het sy misnoeë uitgespreek oor die swak diens van die SAPD in Utrecht nadat ʼn 74-jarige dame dringende hulp by die SAPD...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!
Misdaad

Lyk van Vrou wat glo Verkrag is, Gevind in George

Die lyk van ’n 25-jarige vrou is in die agterplaas van ’n huis in George in die Suid-Kaap gevind. Kapt. Bernadine Steyn het gesê ’n vriend het op die 25-jarige...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!



Namecheap