SLEUTELWOORD ARGIEWE: Verkiesing


Verkiesing 2014

Afrikaners staan op die vooraand van die 2014 algemene verkiesing in Suid-Afrika by ‘n politieke kruispad. Die besluite wat ons met hierdie verkiesing neem kan verreikende gevolge hê vir ons vermoë om voordeel te trek uit die parlementêre politiek. Tog is dinge nie meer so duidelik as voorheen nie. Waar die DA met alle krag […]

ANC Verkiesingsbeloftes

Voortsetting van ANC verkiesings-slenter

DANVILLE – Hennie Barnard (73) was sy lewe lank ’n getroue Nasionale Party ondersteuner wat met die induie storting van dié liberale party, sy stem vir die DA gegee totdat die ANC-regering vir hom ’n Hop-huis gebou het. Hy is een van 15 verarmde wit gesinne naby Danville in Pretoria wat ’n Hop-huis uit “die hand van Zuma” ontvang het…....


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!



Namecheap