SLEUTELWOORD ARGIEWE: Verhoging


Plaasarbeid

Opkomende Nasionale Minimum Loon vir Plaaswerkers

SAKE NUUS, LANDBOU – Cosatu oefen druk uit vir ’n nasionale minimum loon van tussen R4 500 en R6 000 per maand, die huidige sektorale vasstelling van R2 606,78 geld tot einde Februarie vanjaar in die landbousektor. Die ANC en Cosatu wil ’n nasionale minimum loon in werking stel en die haalbaarheid daarvan word tans deur die nasionale raad vir…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Minder Misbruik van Medies Beteken Glo Laer Koste

KAAPSTAD – Die beheer van sorg aan lede is een manier hoe mediese koste in toom gehou kan word, volgens Neil Nair, hoofbeampte van die mediese skema vir munisipale werkers (Samwumed). Volgens hom het dít in die boekjaar tot einde Desember 2014 daartoe bygedra dat die skema ’n beter vertoning lewer wat nou teruggegee kan word aan lede in die…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!
ArcelorMittal

Staalheffing Ingestel, te Laat vir die Bedryf

SAKE – Suid-Afrika sal binne die volgende twee weke ’n invoerheffing van 10% op staal instel, maar dít en ander maatreëls waarop Vrydag ooreengekom is, gaan te laat wees om talle kleiner ondernemings in die staalbedryf van ondergang te red. Die aansoek om die tariefverhoging vir beskerming van staalmaatskappye is reeds in November verlede jaar ingedien, maar sal binne die…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!
Kragnetwerk

Vir Eerste Keer Ooit gee Nersa Eskom Niks

SAKE – Die nasionale energiereguleerder (Nersa) het Eskom Maandag kwaai in die bek geruk toe hy vir die eerste keer in die geskiedenis ’n aansoek om ’n kragtariefverhoging heeltemal van die tafel gevee het. Die rede hiervoor is blykbaar omdat Eskom weier om oop kaarte te speel oor hoeveel geld hy bespaar weens vertragings met die bou van sy kragstasies…....


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!
Eskom Steenkool Krag

Eskom Sal nie Verhoging kry nie Volgens Energiekenner

SAKE – Die nasionale energiereguleerder (Nersa) gaan nie die verhoging in kragtariewe toestaan waarvoor Eskom vra nie. Dit is volgens prof. Anton Eberhard, die energiekenner wat ’n lid van adjunkpres. Cyril Ramaphosa se adviespaneel van Eskom is. Eberhard het getwiet dat Nersa nie die 24,78%-verhoging sal toestaan waarvoor Eskom vra nie. Vir 2015/16, die derde jaar van ’n driejarige tariefproses,…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Poskantoor Tariefverhoging Aangekondig

SAKE – Die tariefverhoging het op 1 April in werking getree met basiese posdienste wat nou tussen 30c en 70c meer kos. SAPO het glo nie enige verklarings oor die tariefverhogings uitgestuur nie en daar is na bewering geen tariefpamflette in poskantore beskikbaar nie. Gewone klein posstukke se prys het gestyg van R3 na R3,30, mediumgrootte pos van R5,95 na…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!
Landbou

Voorgestelde Plaaswerkers Loon Aanpassing Uiters Belaglik

VRYSTAAT – Die Boere in die Vrystaat het ‘n groot skok kennisgewing ontvang nadat die voorgestelde plaaswerkers lone tussen R8 000 tot R20 000 per maand bekend gemaak is. Dít is van die voorstelle wat vandeesweek in Bloemfontein op ’n openbare verhoor oor die nasionale minimum loon gemaak is. Thobile Mhlapo, een van die deelnemers, het die belaglike aanmerking gemaak dat die…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!



Namecheap