SLEUTELWOORD ARGIEWE: Vereeniging


Misdaad

Vereeniging Aanval, Man Aangerand en Doodgeskiet

VEREENIGING – Danie du Plessis (64) van Vereeniging in Sentraal-Transvaal se erg verminkte liggaam is Maandagoggend deur sy seun in ʼn plas bloed in sy huis gevind. Danie is blykbaar drie keer geskiet en erg aangerand met ʼn onbekende voorwerp. Volgens Chester (34), Danie se seun, het hy onraad vermoed nadat hy nie Sondag sy pa in die hande kon…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Vyf Vas oor Wapens, op Vrye Voet, Vermoedelik Valke Nalatigheid

VEREENIGING – Vyf mans wat weens die onwettige besit van vuurwapens in Sentraal-Transvaal in hegtenis geneem is, is Dinsdag vrygelaat omdat die Valke nie die korrekte prosedure gevolg het nie. Die Valke het nou ’n interne ondersoek gelas om te bepaal hoekom dit gebeur het. Volgens ’n reeks twiets op die Suid-Afrikaanse Polisiediens se amptelike Twitter-profiel het ’n span van…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Drie Beseer in ontploffing

VEREENIGING – Drie mense is ernstig beseer na ‘n ontploffing by Rock Fibre SA in Powerville, Sentraal-Transvaal wat gistermiddag plaasgevind het. Die pasiënte is op die toneel behandel en per helikopter hospitaal toe gevlieg vir verdere behandeling. Die R59 tussen die Barrage en Boy Louw-afrit was ‘n geruime tyd gesluit sodat Netcare 911 en ER24 se helikopters kon land. Een…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Ek Soek net Pappa se As vra Hartseer Dogter

VEREENIGING – Asof die warboel van emosies waarin jy jouself bevind wanneer jy ’n geliefde aan die dood moet afstaan nie erg genoeg is nie, wag Yolande Greyling nou al byna ses weke vir haar pa, Abraham Carel Greyling (62), beter bekend as Apie, se as nadat hy op 19 Junie oorlede is. Abraham het emfiseem en chroniese asma gehad…....


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Rower Doodgeskiet Tydens Vereeniging Huisbraak

VEREENGING – ʼn Rower is doodgeskiet tydens ʼn inbraak by ʼn huis in Vereeniging van Sentraal-Transvaal. Volgens die polisie het die eienaar van die huis en sy gesin reeds geslaap toe hulle geluide onder in die huis gehoor het. Die eienaar het vier verdagtes in die huis aangetref en onmiddellik die buurtwag in kennis gestel. ʼn Skietgeveg het tussen die…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Gru Botsing eis Man van Vereeniging

VEREENIGING – Dit was ‘n hartseer dag vir familie en vriende van Jan Hendrik Mulder (57) toe hy op 8 Julie noodlottig in ‘n gru-botsing beseer is. Jan Hendrik en nege kollegas was onderweg na Swaziland toe die minibus waarin hulle gery het, kop-teen-kop met ‘n bakkie gebots het. Die ongeluk het omstreeks 09:00 uur naby Warburton tussen Carolina en…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Oorsprong van Vereeniging Brandstof Lekasie Gevind

VEREENIGING – Inwoners van Vereeniging in Sentraal-Transvaal was op hol toe dit aan die lig gekom het dat daar ’n brandstof lekasie in die sentrale besigheidsdistrik is. Na ondersoek deur brandweermanne van die Emfuleni Plaaslike Brandweer ingestel is, is daar bevestig dat daar wel ’n brandstof lekasie is en verdere ondersoek is gedoen om die oorsprong daarvan te vind. Die…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!
Ongeluk

Kettinggebed vir Man se Amputasie na Gru-Ongeluk

VEREENIGING – Luke van den Berg (24) van Vereeniging in Sentraal-Transvaal wie se been geamputeer moes word nadat hy tydens ʼn gru-ongeluk van sy motorfiets geslinger is, is vasbeslote om nie die res van sy lewe in ʼn rolstoel deur te bring nie. Luke is verlede week in die waakeenheid van die Chris Hani Baragwanath-hospitaal opgeneem nadat ʼn motor teen…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!



Namecheap