SLEUTELWOORD ARGIEWE: Vanderbijlpark


Bejaarde Vrou se Liggaam in Haar Huis Gevind

VANDERBILPARK – ʼn Bejaarde vrou (79) van Vanderbijlpark in Sentraal-Transvaal se liggaam is Maandagoggend deur haar dogter in haar huis aangetref. Volgens luitenant Teboho Lephoto, woordvoerder van die polisie, is die vrou se liggaam blykbaar op haar bed aangetref met die vermoede dat sy verwurg is. Die vrou se dogter het haar ma Vrydag vir die laaste keer gesien toe…

polisie

Seun se Raaisel Dood Lewer nog Geen Antwoorde

VANDERBIJLPARK – Trudie van Staden, kry nog geen antwoorde nie na haar seun in April onder raaiselagtige omstandighede in die selle van die Barrage Polisiestasie in Sentraal-Transvaal dood is. Jacques van Staden (30) het die vorige dag sy pa, Buks se bakkie kom leen omdat hy Nelspruit toe moes gaan vir ’n werksonderhoud.Vroegoggend op 28 April het die polisie aan hul deur…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Brand Verwoes Sewe en Twintig Huise Langs die Vaalrivier

VANDERBIJLPARK – Die brand het glo omstreeks 10:30 ontstaan in ’n huis ’n paar kilometer van Stonehaven on Vaal op die oewer van die Vaalrivier in Vanderbijlpark, maar aan die Vrystaat-kant van die rivier. Afrikaanse Nuus verneem dat ’n huiswerker kos op ’n gasstoof gaargemaak het, dit het aan die brand geraak en die vlamme het deur die huis versprei…....


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Seun Dood Nadat Voertuig in Vanderbijlpark Rol

VANDERBIJLPARK – ’n Sesjarige seun is Woensdagoggend in ’n motorongeluk in Vanderbijlpark van Sentraal-Transvaal oorlede. Luidens ’n verklaring deur die nooddiens ER24 het lede van die publiek hulle oor die ongeluk in Vaalrylaan ingelig en is hulle dadelik daarheen. Met hul aankoms op die toneel het die wrak van ’n ligte motor langs ’n boom langs die pad gestaan. Die…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Trane is Op na sy Been Ses Keer Afgesit is

VANDERBIJLPARK – Willem Cockrell (66) en sy vrou, Sarie, het vroeër vertel van die pyn wat hy dag en nag moet verduur nadat sy linkerbeen onder die knie afgesit is en hy ’n erge bakteriële infeksie opgedoen het. Die voormalige vragmotorbestuurder en diabeet is glo ná die amputasie in die Chris Hani Baragwanath-hospitaal, Soweto in Sentraal-Transvaal met ’n paar verbande…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Skerp Draai eis Jong Sakeman van Vanderbijlpark

VANDERBIJLPARK – Boodskappe van medelye stroom steeds in vir Brandon van Dyk (18), die jong Vanderbijlparkse sakeman wat Saterdagnag in ‘n voertuigongeluk gesterf het. Brandon, wat saam met sy pa Marius en broer, Bruce van Dyk, mede-eienaar van M&B Offroad Centre Services in Vanderbijlpark, Sentraal-Transvaal was, het Saterdagaand omstreeks middernag alleen in een van die onderneming se bakkies op die…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!
ArcelorMittal

Invoerbelasting op Staal Verhoog om Bedryf te Beskerm

VEREENIGING – Suid-Afrika kan glo nie bekostig dat die land se staalbedryf weens goedkoop staal vanuit China op die knieë gedwing word nie. Volgens advokaat Anton Alberts, die VF Plus se parlementêre woordvoerder oor handel en nywerheid, sal die regering invoerbelasting op staal moet verhoog in die belang van Suid-Afrika in sy gehee. Die regering moet die blaam dra vir…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Veiliger Roete Vrywaar Roxy nie van Botsing

VANDERBIJLPARK – Roxy McIntyre, is Dinsdagaand beseer toe sy in Ascotlaan, Vanderbijlpark, Sentraal-Transvaal naby Mario Milani-rylaan deur ‘n aankomende voertuig, wat glo aan die verkeerde kant van die pad gery het, getref is. Roxy is met die impak eenkant toe geslinger. Haar bromponie is verder verpletter toe die motor na die botsing bo-oor dit gery het. Roxy, wat bestuurder van…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!



Virtuele Bier