SLEUTELWOORD ARGIEWE: Vandalisme


Standbeeld Vandalisering Gaan Voort

PRETORIA – Die vandalisering van geskiedenis standbeelde en monumente gaan onverpoosd  voort. Ondersteuners van die Ekonomiese Vryheidsvegters het rooi verf  oor die standbeeld van Marthinus Wessel Pretorius buite die stadsaal in Pretoria uitgegooi, oënskynlik  sonder dat die polisie ‘n vinger gelig het om dit te keer. Pretorius was die eerste president van die destydse Suid-Afrikaanse Republiek en die stad is…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

PERSVERKLARING: Geloftevolk Republikeine Verklaar Oorlog

PERSVERKLARING: Die EFF het skielik hul visier weggedraai van die ANC en die gerig op die witman! Dit is eksplisiet rassisties, omdat Rhodes en Kruger aardsvyande was, maar omdat beide van die blankes ras was, “moet hulle standbeelde verwyder word”. Die ANC vervolg nie die EFF vir hul ONWETTIGE saakbeskadiging van die standbeelde nie, selfs nadat die EFF openlik daarvoor…

Advokaat Probeer Erfenis Beskerm Teen Vandalisme

SAKE – Advokaat George Bizos het ‘n beroep op jong Suid-Afrikaners gedoen om hulle te weerhou van geweld wanneer hulle kwessies soos standbeelde takel, en eerder die Grondwet as riglyn te gebruik. Bizos het Nelson Mandela tydens sy hoogverraad-verhoor in die 1960’s verteenwoordig. Hy het ‘n lesing aangebied oor gedeeltes van die Grondwet by die Universiteit van Natal. Bizos het…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

PERSVERKLARING: Klag van Vandalisme Teen Vise Kanselier

PERSVERKLARING – Front Nasionaal het gisteroggend ‘n kriminele klag van vandalisme aanhangig gemaak teen die Vise Kanselier van die Universiteit van Kaapstad, dr Max Price, by die Kaapstad Sentraal Polisiekantoor in Buitengracht. Saaknommer 453/4/2015 Dit volg op die beoogde verwydering van die standbeeld van Cecil John Rhodes vanaf die Universiteitskampus later vandag, nadat studente van die Universiteit vroeër vanjaar betoog…

Geen Genade en Respek vir Geskiedenis Standbeelde

PRETORIA – Die standbeeld van Paul Kruger op Kerkplein in die Pretoriase middestad is Sondagaand met groen verf gevandaliseer. Blessing Manale, die burgemeester se woordvoerder, het blykbaar gesê veiligheid by verskeie erfenisterreine in die stad is opgeskerp na die voorval. Alhoewel niemand die verantwoordelikheid aanvaar het vir hierdie dade nie, word daar beweer dat hulle in hierdie stadium nie sekerheid…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!
Kerkplein Standbeelde

Kerkplein Standbeeld Beskadig deur Vandalisme

PRETORIA – Die Paul Kruger monument met sy vier burgers op kerkplein, het binne die tydperk van ‘n jaar vir die tweede keer deurgeloop onder vandale wat brons van die beelde steel. Blessing Manale, woordvoerder van Kgosientso Ramokgopa, het na die eerste voorval van vandalisme gesê Kerkplein sal glo van CCTV-kameras voorsien word om vandalisme aan beelde te voorkom. Die…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!



Namecheap