SLEUTELWOORD ARGIEWE: Valke


Valke se Skokkende Syfers

PRETORIA – Skokkende misdaadsyfers wys hoe die Valke sedert die eenheid se instelling die kreeftegang gegaan het. Inhegtenisnemings het sedert 2009 met 60% gedaal en skuldigbevindings met 83%. Volgens die minister van polisie is 14 793 inhegtenisnemings in 2010/’11 gemaak, maar slegs 5 847 in 2014/’15. Altesaam 7 037 oortreders is in 2010/’11 skuldig bevind, maar in 2014/’15 is net 1 176 oortreders skuldig…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Vrou Vreesbevange om te Bestuur na Aanranding Deur Valke

PRETORIA – Genéll Maritz (20) is Woensdagoggend in spitsverkeer deur beamptes, waarvan een in uniform, van die pad in Van der Hoffweg gedwing toe sy na haar pa, Corrie, se winkel op pad was. Hulle het glo in ’n wit Polo Vivo op ’n sperstreep verby haar gejaag. Die man in uniform het blykbaar eerste uitgeklim en die voertuig aangestap gekom…....


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!



Virtuele Bier