SLEUTELWOORD ARGIEWE: Trein


Ses Duur Lokomotiewe Kapoet Weens Spaanse Taal

TEGNOLOGIE – Die Passasierspooragentskap van Suid-Afrika (Prasa) gaan Spaanse kundiges hierheen laat kom om sy omstrede Afro 4000-diesellokomotiewe te versien. Prasa wou dié peperduur lokomotiewe, wat vir R600 miljoen uit Spanje aangekoop is, ten volle teen einde Augustus in gebruik neem, maar minstens ses is tans buite werking. Nóg ’n lokomotief het in die Kimberley-werf ontspoor kort nadat ’n passasierstrein wat…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Vergoeding van Miljoene Beskikbaar vir Trein Ongeluk

JOHANNESBURG – R25 miljoen is beskikbaar gestel om passasiers met geringe beserings te vergoed, en bedrae van tussen R7500 en R15 000 sal uitbetaal word. Volgens ‘n woordvoerder van PRASA, Lucky Montana word die passasiers wat in die treinongeluk beseer is aangemoedig om van Woensdag af te registreer vir vergoeding. Instapsentrums is by Pretoriastasie in Sentraal-Transvaal en Parkstasie in Johannesburg…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Een Sterf en Honderd Beseer Tydens Treinbotsing

JOHANNESBURG – Die wrakke van die treine het die treinspore heeltemal blokkeer, gebuigde metaal en dele van die treine het oor die toneel versprei gelê. Volgens ER24 het die treine gedeeltelik ontspoor en een van die treine het teen die muur van ’n gebou tot stilstand gekom. ’n Vrou is tussen die trein en die muur vasgekeer. Reddingswerkers het blykbaar…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!



Namecheap