SLEUTELWOORD ARGIEWE: Tegnologie


Telkom

Netwerk Faling n Frustrasie vir Telkom Kliënte

SAKE NUUS – Kliënte van Telkom se dienste het Woensdagmiddag wydverspreide probleme in veral Sentraal-Transvaal, Kaapstad en in Durban ondervind. Die netwerk faling het verskeie besighede tot stilstand geruk. Talle besighede het geen toegang tot internet fasiliteite gehad nie, kon geen telefoonoproepe maak of ontvang, en kon ook nie betalingstransaksies fasiliteer nie. Enkele besighede en nooddienste moes inderhaas selfoonnommers via…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Spoornetwerk nie Noodwendig Dieselfde as Europa

JOHANNESBURG – Dipuo Peters, minister van vervoer, het erken dat Suid-Afrika se spoorwegnetwerk nie noodwendig versoenbaar is met dié van Europa nie. Volgens Peters moes die owerhede gedink het voordat ’n kontrak vir nuwe lokomotiewe gesluit is. Die lokomotiewe kom van Spanje en hulle moet onthou Suid-Afrika en Europa se stelsels is nie noodwendig dieselfde nie. Die minister van vervoer…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Sout Water op Mars Gevind

WETENSKAP –  Navorsers het bevind dat  daar gedurende die somermaande soutwater van hellings op Mars afloop. Dié bevinding is in die vaktydskrif Nature Geoscience gepubliseer nadat beelde van Nasa se Mars-ontdekkingstuig, wat om dié planeet wentel, bestudeer is. Die baie soutagtige water op Mars verdwyn weer in die winter – Afrikaanse Nuus...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Ses Duur Lokomotiewe Kapoet Weens Spaanse Taal

TEGNOLOGIE – Die Passasierspooragentskap van Suid-Afrika (Prasa) gaan Spaanse kundiges hierheen laat kom om sy omstrede Afro 4000-diesellokomotiewe te versien. Prasa wou dié peperduur lokomotiewe, wat vir R600 miljoen uit Spanje aangekoop is, ten volle teen einde Augustus in gebruik neem, maar minstens ses is tans buite werking. Nóg ’n lokomotief het in die Kimberley-werf ontspoor kort nadat ’n passasierstrein wat…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Misterieuse Voorwerp op Mars Gevind

NASA – Die jongste omstrede foto wat deur Nasa se Mars Curiosity Rover geneem is, het aanhangers van dié wetenskapfiksie tot waansin gedryf. Op die nuwe foto kan iets gesien word wat na ’n Star Destroyer uit die trefferrolprentreeks lyk. Dit lyk waarliklik nogal baie na die ruimte-oorlogskepe wat in die eerste plek deur die Empire in die Star Wars-sage…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Vyf Belangrike Feite oor die Soektog na Ruimtewesens

TEGNOLOGIE – Met die onlangse ontdekking van die aardagtige planeet Kepler 452b sowat 1 400 ligjare weg, die onlangse foto’s van Pluto en die terugkeer van die Star Wars-flieks na die silwerdoek het die debat weer opgevlam rondom die ruimte en die bestaan van ruimtewesens. Terwyl die soektog na ruimtewesens deur organisasies soos Seti (Search for Extraterrestrial Intelligence) voortduur, kry…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Nasa, New Horizons Veilig by Pluto Verby

NASA – Nasa se New Horizons-tuig het sy nabye verbyvlug van Pluto voltooi, het die tuig self laat weet na dit sowat 12 000 kilometer bo die dwergplaneet se oppervlak verbygeflits het. Dit het die sein sowat vier en ’n half uur geneem om die aarde te bereik. Kort hierna is gerapporteer dat al New Horizons se stelsels gesond is,…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Ruimtegemeenskap Doen Voorbereiding vir Aarde Beskerming

TEGNOLOGIE – Die internasionale ruimtegemeenskap gaan oefen om ’n asteroïde se maan in ’n ander wentelbaan te plaas vir die dag wanneer dit régtig nodig is. Die sending sal reeds in 2020 begin om voor te berei vir wanneer die asteroïdestelsel 65803 Didymos en sy maan Didymoon in Oktober 2022 op ’n plek is waar dit goed sigbaar is van…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!



Virtuele Bier