SLEUTELWOORD ARGIEWE: Sweeftuig


Sweeftuig Stort Neer Buite Potchefstroom

POTCHEFSTROOM –  ‘n Sweeftuigvlieënier is Sondag dood buite Potchefstroom in Wes-Transvaal toe sy tuig neergestort het, het paramedici gesê. Hy is op die toneel dood. Die ongeluk word ondersoek en verdere besonderhede oor die voorval is nog nie beskikbaar nie, het ER24 gesê – Afrikaanse Nuus...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Twee Dood Toe Sweeftuig Neerstort

HOWICK – Na bewering is twee mans dood nadat hul sweeftuig teen ‘n berg in Howick in Natal vasgevlieg het. Beide mans is volgens wat berig word in hul vyftigerjare. Die gebied waarin die ongeluk plaasgevind het is baie ruig. Volgens ER-24 moes die paramedici per viertrek-voertuig na die ongelukstoneel vervoer word. Met die aankoms op die toneel, is bepaal…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!



Namecheap