SLEUTELWOORD ARGIEWE: Swart Ekonomiese Bemagtiging


Meer as 1000 Misdadigers in Diens van die SA Polisie

KAAPSTAD – Vier en vyftig (54) veroordeelde moordenaars en sewe en dertig (37) verkragters is lede van die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD). Nóg 1 357 polisielede is voorheen skuldig bevind aan poging tot moord, strafbare manslag, diefstal, korrupsie en ander oortredings. Nie een van die 1 448 polisielede met misdaadgeskiedenisse is uit die SAPD ontslaan nie. Talle beklee selfs senior poste. Onder hulle…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Suid-Afrika 2024 en die Volkstaat-konsep

RUBRIEK – Die meeste meningsvormers se visiere is stewig gerig op die 2014 algemene verkiesing. In die wêreld van risiko-ontleding is 2014 egter reeds ou nuus. Risiko-ontleders se aandag is gespits op gebeure en moontlike scenario’s wat oor ’n dekade van vandag gaan afspeel. Dr. Frans Cronjé, uitvoerende hoof van die Suid-Afrikaanse Instituut van Rasseverhoudinge […]


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!
Peter Marais

Die ANC se Apartheid – SEB is Rassisme

PRETORIA – Die ANC regeringsbeleid van sogenaamde “regstellende aksie” en die “swart ekonomiese bemagtiging” (SEB) is slegs ’n front vir uiterste rassisme. Dit is die denke van Peter Marais, adjunkpresident van die Bruin Bemagtiging Beweging (BBB). Hy het so iets kwyt geraak tydens ’n paneelbespreking oor rassisme by Unisa. Volgens Marais sal die nuwe voorgestelde wysiging aan arbeidswetgewing blankes, bruin…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Só verraai die DA volgelinge met SEB

RUBRIEK – Die meeste lesers van dié rubriek is waarskynlik wit, Afrikaanssprekend, middelklas en hardwerkende belastingbetalers. Sou hulle stem, is dit waarskynlik vir die Demokratiese Alliansie (DA) omdat hulle glo dié party bevorder hul belange beter as enige ander party. Hul steun is waarskynlik een van die groot redes waarom die DA die laaste tyd […]


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!



Virtuele Bier