SLEUTELWOORD ARGIEWE: Sunette Bridges


Honderde Ondersteuners is Saam Sunette Bridges by Kerkplein

PRETORIA – Honderde ondersteuners het van vroegdag reeds hulle opwagting gemaak by die Paul-Kruger standbeeld op Kerkplein in Pretoria van Sentraal-Transvaal. Sunette Bridges beplan ook soortgelyke protes aksies by ander standbeelde, en volksgenote is uitgenooi om met haar in verbinding te tree indien hulle van haar hulp en bystand wil gebruik maak op plaaslike gebied. Blykbaar is die volgende optrede…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

WAT EN WAAR: Kerkplein Kettingreaksie 8 April 2015

KERKPLEIN – Toe JMB Hertzog se standbeeld voor die Uniegeboue verwyder is het ons niks gedoen nie. Toe Rhodes se standbeeld by die Universiteit van Kaapstad gevandaliseer is, het ons niks gedoen nie. Toe Koningin Victoria se standbeeld gevandaliseer is, het ons niks gedoen nie. Toe Koning George V se standbeeld by die Universiteit van Natal gevandaliseer is, het ons…

PERSVERKLARING: FN Bied Volle Ondersteuning aan Sunette

PERSVERKLARING – Front Nasionaal bied volle steun aan Sunette Bridges – beroep op lede om aktief deel te neem aan versetaksie Front Nasionaal het volle steun gebied aan die aktivis, Sunette Bridges, in haar beplande versetaksie teen die verwydering van die standbeeld van Paul Kruger op Kerkplein in Pretoria.. Die versetaksie is terselfdertyd ‘n oproep op eenheid onder endersdenkende individue…

BRIEWE: Kleinvallei Ondersteuners Fonds

KLEINVALLEI – Ons het R217 000 in Februarie in donasies ontvang vir die Kleinvallei-projek sedert ons begin bou het aan die huise van 206 individue! ‘n BAIE groot dankie daarvoor! Ons makeer nog R 1.583 miljoen om die rekening vir die betonblaaie te vereffen voordat ons die huise, woonkomplekse, gemeenskapsentrum en padstal kan oprig. Indien ons van slegs 40 000…

Sunette Bridges in die Sop oor Beweerde Haatspraak

KAAPSTAD – Die sangeres, Sunette Bridges moet Dinsdag in die gelykheidshof in Kaapstad verskyn nadat sy van haatspraak beskuldig is in ‘n poging om haar stil te maak oor die moorde op blankes in Suid-Afrika. Die Menseregtekommissie (MRK) het Bridges daarvan beskuldig dat sy kommentaar op haar Facebook-blad toelaat wat op haatspraak neerkom, wanneer ontstoke blankes reageer op die talle…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Snoet se Dinge – Die Staking

Snoet de Wetter – Die staking wat die oorsaak was van algehele chaos in en om Rustenburg, het nou na vyf maande tot ‘n einde gekom. Wat min mense egter besef, is dat daar steeds baie onskuldige mense is wat swaarkry as gevolg van hierdie hartseer sirkus. Die eerste vraag wat by Snoet opkom is: Hoe gaan ons wat nie…

Ware Bedreigings en Ware Oplossings

Tydens die pasafgelope nasionale verkiesing het Afrikaners weer gewys wie hulle as hul grootste bedreiging beskou. Dit is natuurlik die ANC. Dié groot magtige party moet net gestop word is die antwoord wat jy by ‘n groot meerderheid Afrikaners sal kry as jy vir hulle vra wat die kriteria is wat hulle in politieke besluitneming […]

Musiek Video: Sunette Bridges – Genoeg

MUSIEK – Sunette Bridges het die lied “Genoeg” reeds voor April 2010 vrygestel. Die liberale media en ‘n klompie skewe karakters het daarna alles in hul vermoeë gedoen om Sunette te diskrediteer omdat sy dit durf waag het om die regering te kritiseer. Die meegaande skyfievertoning-video is onlangs bygewerk en hou nie noodwendig verband met die woorde van die lied…




Namecheap