SLEUTELWOORD ARGIEWE: Suid-Afrika


Weerdiens Voorspel Hewige Donderstorms

SAKE NUUS – Die Suid-Afrikaanse Weerdiens (SAWD) voorspel hewige donderstorms Maandagmiddag oor Sentraal-Transvaal, die sentrale en oostelike dele van Wes-Transvaal en die noordoostelike dele van die Oranje Vrystaat. Oor Sentraal-Transvaal sal dit gedeeltelik bewolk en warm wees, en oor Wes-Transvaal aanvanklik mooiweer en warm, met enkele donderbuie later, behalwe in die westelike dele. Oor die Oranje Vrystaat sal dit aanvanklik…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Intense Hitte die Week SA se Voorland

JOHANNESBURG – As die internetvoorspellings in die kol is, is ’n redelike hittegolf op pad wat die ganse land vanaf 30 November tot ongeveer die einde van die week kan teister. Net soos die ouer garde Boere se hoop opvlam met die hitte reg oor die land donderstorms kan laat opbou, hoop ons dat dit die geval is. Drie webtuistes,…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

September was Warmste Maand

JOHANNESBURG – Die afgelope paar dae se reën in Johannesburg en Pretoria van Sentraal-Transvaal was net ’n geterg. Volgens die Suid-Afrikaanse Weerdiens (SAWD) was die nat lafenissie glad nie genoeg om die dorre opgaardamme in Gauteng te vul nie. As jou tuin van die dors omkom, mag jy steeds nie natlei nie, want die paar druppels was ook nie genoeg…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

SA Steek Baie Geld in Switserland weg

SAKE – Volgens ’n nuwe verslag, SwissLeaks Reviewed, van die Financial Transparency Coalition (FTC) en Christian Aid, is die geld wat met Suid-Afrika verbind kan word meer as dié wat tot by Frankryk teruggespoor kan word, tot agt keer meer as geld van die VSA af en 3,5 keer meer as dié van Spanje. In Februarie het die nuusagentskap Reuters…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!
polisie

SA Onder ANC Gesag, Toenemende Bedroggevalle nou in SA Ondersoek

KAAPSTAD – Suid-Afrika se strategie teen korrupsie is heeltemal ondoeltreffend weens grootskaalse politieke inmenging. Die organisasie Corrup­tion Watch het Donderdag ’n studie bekend gemaak oor 41 lande wat ’n ooreenkoms onderteken het om korrupsie oor grense heen hok te slaan. Die studie is deur Corruption Watch gedoen, in samewerking met Transparency International. Corruption Watch meen dat strenger stappe teen buitelandse…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Gevare van Swak Ekonomiese Groei

SAKE NUUS – Die sekulêre stagnasie (’n langdurige tydperk van swak ekonomiese groei) in die internasionale ekonomie, kan dit dalk vir die Suid-Afrikaanse ekonomie onmoontlik maak om in sulke omstandighede te floreer. Selfs die Internasionale Monetêre Fonds (IMF), wat gewoonlik baie behoedsaam is met sy uitsprake, waarsku dat die wêreldekonomie dalk nooit weer die groeikoerse van voor die finansiële krisis…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Duisende vergader in Solidariteit met Israel

JOHANNESBURG – Duisende Suid-Afrikaners het Sondag in Johannesburg by Huddle Park in Linksfield vergader ter ondersteuning van Israel. Die Suid-Afrikaanse Zioniste Federasie het die geleentheid georganiseer om solidariteit met Israel te betoon terwyl die offensief in Gaza voortgesit word. Ernstige verkeersopeenhopings is ondervind terwyl voertuie aan die kant van paaie geparkeer is. ‘n Groot polisie kontingent en private sekuriteitswagte het…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!
Saliesmyn

Brakpan: Ek het alles Verloor

BRAKPAN – In ‘n soektog na goud op sy grond, het onwettige myners alles vernietig wat aan ‘n Brakpan man behoort, van sy historiese huis met sy mynbou gedenkwaardighede, tot sy Fries-perde en ‘n unieke perdewaentjie. In ‘n poging om sy lewe en eiendom terug te kry, bied Johan Janse van Rensburg ‘n R100,000 beloning aan vir informasie wat sal…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!



Namecheap