SLEUTELWOORD ARGIEWE: Styging


Kospryse Styg, Vleispryse Vedubbel, Wees Voorbereid

SAKE NUUS – Volgens landboukenners kan kospryse vanjaar met tussen 20% en 30% styg en vleispryse kan verdubbel. Presies hoe erg die styging van kospryse gaan wees, sal Woensdag bekend gemaak word wanneer die Nasionale Oesskattingskomitee ’n vervroegde voorlopige produksieskatting vir 2016 se somergewasse uitreik. Die Buro vir Voedsel en Landboubeleid (BVLB) se jongste voorlopige skattings, wat op 5 Februarie…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Hoogste Prys Sedert Kommoditeit vir Witmielies

SAKE – Die land se ergste droogte sedert 1904 het die prys van witmielies  Maandag vir die eerste keer tot meer as R5 000 per ton laat styg. Witmielies vir lewering in Julie het Maandag op die JSE se termynmark met 2,5% duurder geword tot R5 020 per ton. In Oktober het die Nasionale Oesskattingskomitee geraam die kleinste gebied gaan…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!
Supermark Kosrakke

Voedselinflasie Gaan Beslis Styg Weens Droogte

SAKE – Verbruikers kan hul gereed maak vir hoër inflasie op kos en klere in die komende maande, waarsku twee groot genoteerde winkelgroepe. Ekonome waarsku al lank hoër kospryse is op pad weens duurder mielies ná die droogte in groot dele van die land die afgelope somer, en mielies wat nou ingevoer moet word. Guy Hayward, hoof van Massmart, wat…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!
Eskom, Beurtkrag, Sake

Rebellie Teen Styging en Meer Beurtkrag Saans

SAKE – Geweldige teenstand bou op oor Eskom se jongste skok vir moedelose kragverbruikers, Eskom gaan deurdruk met sy plan om elektrisiteitstariewe in Julie met 25,3% te verhoog. Verbruikers kan hulle ook voorberei op ’n paar koue wintersaande tuis. Eskom gaan glo probeer om beurtkrag sover moontlik saans in te stel om die ontwrigting van die land se ekonomie gedurende…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Ebola Dodetal Styg tot Tienduisend

SAKE – Die Wêreld-gesondheidsorganisasie sê die Ebola-dodetal het tot meer as 10-duisend gestyg. Die meeste van die sterftes, tien-duisend-en-vier, was in die Wes-Afrikalande, Guinee, Sierra Leone en Liberië. Daar was agt sterfgevalle in Nigerië, ses in Mali en een in Amerika. Totaal soos bevestig tot op 8 Maart 2015 is staande op 9 976. 4,162 Liberia 3,629 Sierra Leone 2,170…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!
Brandstof

Voorbereiding vir die Groot Brandstofprys Skok

SAKE – Brandstofprys gaan volgende maand met meer as R2 per liter styg, wat baie slegte nuus is vir mense wat die opkomende langnaweek wil weggaan. Volgens die Sentrale Energiefonds was die onderverhaling op die prys van 95-oktaan-petrol teen Maandagmiddag reeds R1,12 per liter. Dít is nog sonder die 80,5c waarmee die brandstof- en Padongelukkefonds-heffing op 1 April styg, soos blykbaar aangekondig…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!
Brandstof

Die Drie Bestandele wat Verbruikers se Beursies Stroop

SAKE – Olie, kos en die rand, die drie bestandele gaan Suid-Afrika se ekonomie en verbruikers se lot vir die res van die jaar bepaal, sê die ekonoom Cees Bruggemans. Die olieprys-meevaller wat die afgelope sewe maande meer geld in verbruikers se sak geplaas het, loop Woensdag amptelik ten einde. Die brandstofprys styg om middernag met 96c per liter en…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!
Brandstof

Brandstofprys Styging vir Maart Onder Vergrootglas

SAKE – Die petrolprysstyging in Maart gaan ’n stewige duik maak in die verligting wat motoriste in Februarie gekry het. Teen Donderdagoggend was die onderverhaling – dus met hoeveel die prys sal moet styg – op 95-oktaan-petrol reeds 55c en op diesel in die omgewing van 30c. Daar is nog twee weke oor voordat die petrolprys vir Maart aangekondig word…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!



Namecheap