SLEUTELWOORD ARGIEWE: Studente


Betogings by Universoteite 800

Gedig: Afbreker

Gedig: ‘n Gedig deur Bernard Fielies oor “Studente Betogings” Afbreker, jy  bokspring en huppel soos ‘n held, maar stadig verdrink jy in jou eie geweld… Jy gaan tekere met knopkierie, knuppel en klip en laat die land se trane aanhoudend drup… Jy maak dit duidelik, “Hierdie is mý land!”, maar breek dit dan af en steek dit aan die brand!…

Studente Ongelukkig oor Koshuis Ontruiming

KAAPSTAD – Koshuisstudente van die Kaapse Skiereiland Universiteit vir Tegnologie (KSUT) se Wellington-kampus is Dinsdag sak en pak huis toe nadat die universiteit Maandag aangekondig het dat studente teen Woensdag alle KSUT-koshuise moet ontruim. Leë yskaste en bokse vol besittings het Dinsdag oral in die gange van die Wouter Malan-koshuis in die Wes-Kaap rondgestaan. Studente meen die sluiting is ’n…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!
Venster

Universiteit Koop Huise in George vir Mediese Studente

GEORGE – Inwoners van die Wes-Kaap gaan op ’n groter basis voordeel trek uit ’n projek van die Universiteit van Kaapstad (UK). Die eerste fase van die projek word deur die fakulteit mediese wetenskappe hanteer. Die universiteit plaas reeds van sy finalejaar- mediese studente by die provinsiale hospitaal in George vir kort tydperke, maar van aanstaande jaar gaan dit vir…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Studente nog nie Tevrede, UV sal nog Moet Sny

SAKE – Universiteite gaan volgende jaar erg sukkel om die mas op te kom weens die regering se besluit om klasgeld vir volgende jaar onveranderd te laat. Volgens Dan Kgwadi, visekanselier van die Noordwes-Universiteit (NWU) het hulle reeds tot op die been gesny, en moet nou keer dat hulle nie deur die been gesny word nie. Dit volg nadat president…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!



Boerevolk Informasie