SLEUTELWOORD ARGIEWE: statistiek


Plaashek

Plaasaanval Statistiek, Oranje Vrystaat Boere is Paraat

BLOEMFONTEIN – Die toename in plaasaanvalle is kommerwekkend, veral aangesien landelike polisiekantore in die Oranje Vrystaat na bewering probleme met die beskikbaarheid van voertuie en mannekrag het. Volgens Tommie Esterhuyse, voorsitter van VL se wet-­en-orde-komitee het sedert die begin van 2013 sowat 248 ernstige geweldsmisdade, 74 moorde, 53 pogings tot moord en 163 rooftogte in 179 aanvalle op plase, asook…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!
Plaasaanvalle

Statistiek, Vyftien Plaasmoorde in Vrystaat Vanjaar

SAKE – In die eerste ses maande van 2015 het vyftien plaasmoorde in die Vrystaat voorgekom. Volgens statistiek wat deur die Vrystaat Landbou en VKB se veiligheidslessenaar bygehou word, word daar beweer dat plaaswerkers die slagoffers in 10 van hierdie 15 moorde was. Luidens ʼn nuusverklaring deur VL en VKB dui die statistiek van die voorvalle wat aangemeld word, op…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Versoek vir Spesiale Eenheid Teen Plaasaanvalle

SAKE – Die spesiale plaasaanval-taakspan van die polisie in Noord-Transvaal beweer hulle het 90% van aanvallers sedert begin vanjaar in hegtenis geneem. ’n Hoë afvaardiging van die DA, wat Dianne Kohler Barnard, woordvoerder oor polisie, Désirée van der Walt, DA-LP, en Phumzile van Damme, nasionale DA-woordvoerder, insluit, het Maandag met boere en landbou-organisasies in Modimolle vergader. Volgens die DA was…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Plaasaanvalle, Zimbabwiërs Pleeg Meer Misdaad

SAKE – Roni Amit, ’n senior navorser, meen daar word ’n persepsie geskep deur die polisie dat buitelanders meer misdaad pleeg as Suid-Afrikaners. Buitelanders se nasionaliteit word altyd bekend gemaak wanneer hulle weens misdade in hegtenis geneem word. Volgens Amit is die groot vraag egter of buitelanders méér misdaad pleeg as Suid-Afrikaners omdat daar  geen amptelike statistieke daarvoor is nie,…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!



Virtuele Bier