SLEUTELWOORD ARGIEWE: Stakings


Stakers Beset Nasionale Vergadering

KAAPSTAD – Die raadsaal van die Nasionale Vergadering (NV) is Dinsdagoggend deur stakende werkers beset, in wat as nog ’n eerste vir die parlement bestempel kan word. Dit terwyl die parlement Dinsdag 10:00 veronderstel was om ’n marathon-sitting te begin wat na verwagting tot 19:00 sou duur.  Volgens Sthembiso Tembe, Nehawu-voorsitter, wil die stakende werkers hê LP’s moet sien wat…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Brandstof in Tenks en Posman Loop Weer

SAKE – Die gewag op pospakkies wat teen die spoed van ’n destydse poskoets vervoer is, was teen Saterdag weer op hul poste volgens die Suid-Afrikaanse Poskantoor. Ondernemings wat goedere wêreldwyd moet pos, het die laaste ruk op hul tande gekners omdat hul pakkies nie by bestemmings kon uitkom nie. Die media het verneem die poskantoor het nie geld vir…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Goudbedryf Verseker Nader aan Staking

SAKE – Loononderhandelinge vir goudmyne het Donderdagaand uitmekaargespat toe die Na­tional Union of Mineworkers (NUM) ’n dispuut verklaar en die Kamer van Mynwese sy aanbod vir verhogings van 18% teruggetrek het. Die NUM, wat amptelik 53% van die werkers by goudmyne verteenwoordig, het die kamer Donderdag formeel ingelig dat hy nie die aanbod vir verhogings van R1 000 per maand vir…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Boere Spring Self in en Herstel Pad

BAVIAANSKLOOF – Die dreigende staking van aflewerings en moontlike boikot van toeriste het die Baviaanskloof se inwoners self ’n plan laat maak. Die M397 tussen Willowmore en Patensie wat deur die Baviaanskloof in die Oos-Kaap kronkel word vir jare as ’n pad vir viertrekkundige bestuurders aanbeveel. Tog het die toestand van die pad vir vragmotors wat goedere aflewer en munisipale…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Oorlog Breek uit by Informele Nedersettings in die Kaap

DELFT – Inwoners van die informele nedersettings Marikana en Crossroads het die afgelope naweek met mekaar gebots en ­eiendom, soos motors en huise, aan die brand gesteek. Twee mense is dood, miljoene rande se skade is aangerig en die knal van skokgranate, die gedruis van ’n ­waterkanon en die klap van klippe teen polisievoertuie het die afgelope naweek in Philippi…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Stakings: Huis en Voertuie aan Brand Gesteek

DELFT – Miljoene rande se skade is reeds aangerig en ’n motoris het gesterf in gewelddadige betogings wat Donderdag op die Wes-Kaapse Vlakte voortgeduur het. Die polisie het die omgewing van Philippi en Delft Donderdag deur die dag gemonitor nadat betogers van Woensdagoggend af ontwrigting daar veroorsaak het. ’n Raadslid van die Kaapse stadsraad se huis en ’n naburige huis is aan…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Ladybrand Gespanne na Onwettige Grond Besit

LADYBRAND – Rookwolk het Woensdag oor die Manyatseng-nedersetting by Ladybrand in die Vrystaat gehang. Inwoners is woedens en die situasie is buite beheer. Volgens OFM is daar verskillende oproeriges wat geboue brand en buitelanders se winkels plunder. Onder die plunderaars is skoolkinders en hul ouers. Biki Mohono, ‘n plaaslike inwoner het blykbaar gesê groot skade is aan die plaaslike gemeenskapsaal…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Stakings, Betogings, Onluste en die Vure Brand

TEMBISA – ʼn Kliniek is afgebrand en winkels is geplunder tydens ʼn betoging Dinsdagaand in Tembisa, Sentraal-Transvaal. Luitenant Kay Makhubela, woordvoerder van die polisie, het blykbaar gesê dat inwoners van die Winnie Mandela-informele nedersetting betoog en paaie afgesper nadat onwettige elektrisiteitsverbindings afgesny is. Die betoging het glo omstreeks 19:00 begin. ʼn Kliniek is afgebrand en elf voertuie wat op die…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!



Boerevolk Erfenisbewaring